Jump to content

Angel

Members
  • Posts

    56
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Angel

  1. Angel

    GN Cycling

  2. Angel

    GN Cycling

    Mmmm, sal nogal interressant wees om te weet of dit wel Resbank is, aangesien daar nie vreeslik baie groot klubs in Pta is wat wedrenne aanbied nie.
  3. As dit verkeerd was, sou die organiseerders my gediskwalifiseer het. Sorry that I stole your limelight. Get over it.
  4. Goeie een! Is juis in die mark vir 'n nuwe fiets!!
  5. Elkeen het die reg tot sy eie opinie. As dit so was dat 'n dame nie in aanmerking kom vir prysgeld as sy saam met die mans ry nie, hoekom het hulle dit dan vir my gegee? Hulle het dit geweet, want my man het vir hulle ges? presies wat gebeur het. Ek het niks probeer wegsteek nie, en ek het nie saam met die mans ingespring met die 2de stage met die hoop op 'n wen nie, dit was pure geluk. Indien die re?ls van die wedren gestipuleer het dat ons nie saam met die mans mag gery het nie, sou ek nie eens gekibbel het daaroor nie. Dit was nie 'n lisensie wedren nie, en ek is ook nie gelisensieerd nie. Indien dit wel was, is dit natuurlik 'n heel ander storie. Ek voel dat ek ook hard gewerk het daarvoor, en soos ek voorheen ges? het, dit is nie 'n grap om saam met die mans te kon gebly het nie. En na wat ek die 1ste stage moes deurmaak en nog genoeg krag gehad het met die 2de stage om by te bly, voel ek dat ek dit verdien het.
  6. Never heard of a Gaint Mtb!!! Who are you trying to impress? Money does not buy respect! Sorry to dissappoint you, but I have ridden a Gaint MTB before, so they do exist.
  7. Elke dag die selfde ou storie. Kan niemand agterkom dat daar nooit 'n vergelyk gaan kom tussen fietsryers en motoriste nie! Totdat elkeen nie leer dat hy nie alleenreg het op hierdie planeet van ons nie en 'n stukkie son gun vir die persoon langs jou, sal daar altyd konflik wees tussen die twee partye.
  8. RodTi, agree with you 100%. All of us, cyclist and motorist, have a right to be on the road. It is just common courtesy to let the fastest moving vehicle pass the slowest.
  9. Heard that another cyclist from Telkom CC was hit on Saturday in the Hartbeespoortdam area by drunk motorist. Any details, truth therein?
  10. Agge nee, waar's die kind se ma?!! Kon sy nie 'n stokkie voor hierdie onsinnigheid steek nie?
  11. I agree with Ewep. The problem not only lies with motorist. Clearly cyclists is at fault as well. Just read the other posts on this board of cyclist throwing the finger at motorists.
  12. Nie voor sulke arrogante fietsryers hul huis in orde kry nie, sal daar ooit vrede op ons paaie wees nie. Ons kan debatteer tot ons blou word in die gesig, maar die feit is, die groot meerderheid fout l? tog maar by 'n seker soort groep fietsryers.
  13. Never had a flying snack before, but a bug flew in my ear while I was out cycling. Now that felt weird. Lost my balance and swerved all over the road!!! Luckily no cars in sight.
  14. Felt my stomach go into a knot when I read about your near miss, SP. It could have been so much worse. Also had such bad luck a while ago. Had a bad accident every year for at least five years in a row. 2006 was the first year that I managed to stay accident free. Just keep a positive attitude, SP, and you will be alright.
  15. Can still remember the car's registration number that knocked me down 18 months ago. Still see him almost every day on my way from work. Drives like an a$$whole. Think I'll register with AA. But I don't think a letter is going to do the trick.
  16. Nice Legs.
  17. Dit is nie net die pro ryers wat 'n slegte uiteinde gehad het vir die dag nie. In die bondel waar ek gery het, was daar nie minder nie as 3 ongelukke, en dit in die laaste 40km van die wedren! Twee van die ryers wat geval het, het reg langs my gery en ek het gesien wat gebeur het. Dit is duidelik dat, al word jy in 'n sekere katagorie geplaas, maak dit nie van jou 'n goeie fietsryer nie. Die ryers wat die ongelukke veroorsaak het, het geen respek vir ander fiersryers nie en ry asof die pad aan hulle behoort. Dan moet ander ryers boet vir hul ongeskiktheid. Een ou het wragties die vermetelheid gehad, na hy voor iemand ingery het, om vir hom te skreeu "Hou jou lyn". Ek moet teesinnig erken, meeste van die "roadies" wat ek gister teegekom het, is uiters arrogant en ongeskik. Geen wonder so baie mense gaan eerder oor na bergfiets ry nie. Dit is nie net 'n kwessie van padveiligheid nie.
  18. Angel

    CRATERCRUISE!

    Het ook ingeskryf vir die 100km Saterdag. Senuwees knaag al, is maar my 3de mtb wedren, langste wat ek al gery het was maar 35km!
  19. Angel

    Soek raad

    Baie dankie. Sal sommer vandag by Karsten Cycles gaan kyk wat hulle aan te bied het.
  20. Angel

    Soek raad

    Ek wil begin mtb doen, maar het nie 'n idee watter tipe fiets om te koop nie. Op hierdie stadium lyk die finansies nie so goed nie, so ek sal nou nie vir die top of the range kan gaan nie, net 'n goeie fiets wat my nie in die steek gaan laat nie. Ek wil graag die Crater Cruise aanpak, so daar is nie baie tyd om te soek nie. Enige een met raad? Watter LBS (verkieslik in PTA) is die beste om na te gaan?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout