Jump to content

Jokerman

Members
  • Posts

    375
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Jokerman

  1. Barend mooi man............ Petri, tjomma ons dink aan julle almal daar.......Ons gaan kyk of ons nie more draai kan maak daar en biedjie ondersteun nie
  2. I have a stunning full carbon Amoeba Scudd at home.....one of those Sub 90gram ones..........but can't see myself parting with it just yet.....it's simply to awesome.....sorry. Nice thing about this saddle is that it forms around your bottoms shape as time goes buy....so it get's more and more comfy the more you ride on it....
  3. Jokerman

    29" MTB

    Ha,ha,ha,ha,ha..............................With which type of groupset ? should be added then we have our fight setup for today Ok, could anyone at the same time maybe give some clarity on how Mountain Bike sizing works ??? I thought a 22" is the largest size frame you get ???? Thx
  4. Hmmmmm, hang af..........some things are worth the sacrifice hey.... Ek sal my eie "Welcome" deurmat bring..hoe's daai
  5. Jou ou sissy......................kom aan...let rip Jy kan vir haar se dit was groeps druk wat jou laat ingee het
  6. Hmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmm
  7. Ok,ok....mqaar jou ore zing so biedjie van die lawaai as daai koekroller my helmet tref
  8. Yip, ekke sal elke dag R10 betaal...............wat dink julle..... Ha,ha,ha,.....dit is waarom ek 'n krieket pet dra as ek by die huis kom.Geen koekroller kan hom deur dring nie
  9. Popeye..... Kewl, het jy darem genoeg toole gaaring en 'n skerm naald ?
  10. Dis hoe daai blond se jean gelyk het voor hy geskeur was..... Popeye, net een vraagie...het jy 'n naai masjien vir die werk wat ons wil doen
  11. Yip...maar ekke dink hy het haar met regte spray paint probeer bykom toe klap sy hom in daai kondisie in...... Julle weet amper soos die outjie wat in die kerk was en die tannie wat voor hom sit se rok is effe opgetrek in haar alie........toe trek hy hom uit en kry 'n klap van haar............. Volgende Maandag kom hy by die werk aan met 'n blou oog.Almal vra waar hy die opgetel het...................se vir hulle julle kan daai tannie onthou.....weer was sy voor my in die kerk maar die keer was rok nie ingedruk nie toe belsoiut ek maar ek doen dit met die dat ek die vorige week 'n klap gekry het
  12. Popeye....ek sit en wonder nou net oor dieselfde ding..........so Orca, jy is nou 'n dubbel brood pellie
  13. Nice one Popeye So who will take the first shift then
  14. Yip, dink net hoe gelukkig gaan jy in jou werk wees..... Boeta, jy sal sommer lang ure werk en nie eens oortyd vra daarvoor nie..........en elke oggend wil werk toe gaan Dis nou werks satisfaksie
  15. Ekke wonder net of sy weet hy is so biedjie stukkend
  16. Watse dingetjie langs watter hare....................
  17. Eina..........wens ek nou ek is 'n fiets saal
  18. Spinnekop, nee man...ek dink jou Shimano kit was dalk "Friday stock" Ek ry my Dura Ace group nou al 4 jaar en het so by die 40 000km op hulle al gesit en het nog geen maar geen probleem gehad nie. Wat ek wel gedoen het wat baie min mense so doen was om groupo elke twee maande te diens en so elke 3 maande die kabels te vervang.....en natuurlik die ketting op 3000km......so ja ek dink dis maar 'n kwessie van hoe mens jou goed hanteer wat ook gaan bepaal hoe lank en hoe goed dit werk. Yip, Shimano reels are the best and they have still got one of the best drag systems in the world......they do make Saltwater reels.........and they are Awesome.......... Was quite a niche to have been able to have Ultegra goupo on my bike and have ultegra reels....lekkers....+ Scott bike and Scott fly rods
  19. Hmmmmmm, sien daar ontdek ek nou net weer iets.... Thx Spinnekop
  20. Correct...think they bought shares about two or three years ago...........wouldn't mind having a couple of those myself hey
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout