Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek groet nie met 'n lied in my stem en die wind in my trap na 'n 100 meter climb nie...ek hyg en steek my pinkie soort van uit terwyl ek oor die handlebars le^. :)

Ek sal weer groet met die aftraande

  • Replies 191
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

ai toggie ha ha haa ek groet nie meer nie, het altyd tot ek begin gatvol raak het, want niemand groet terug! so nou ry ek ma netbiggrin.gif

toe tog ek ma...aaag efof dan, los dit as julle nie wil groet nie!angry.gif

Posted

Mr Bean - lyk my jy staan nou tou vir die newbie pakslae. Hiers 'n tip - as iemand jou vra hoeveel jy weeg...en dit enigsins meer as 60 kg jok maar liewers...die spot wat ek moet deurmaak met my 90 kg plus lyf..... :blink:

Posted

This greeting thing is really funny...the guys know me and my kit and on the road bike they will all greet me, when I'm on the mtb half of them ignore me.

 

Crazy!! :lol:

 

you try figure that out

Posted

Hier is my storie!

Die ou op sy carbon canondale lefty, met sidi skoene en assos kit en ionos helmet en RS800PTE oor handlebar ge-strap, kom verby my sonder om eers te knik/groet/erken dat jy my gesien het (want ek weet toe hy dink ek het 'n k@k bike, ek het ou kit aan bla bla), net soos ons afdraai op die grondpad voor die klim begin bergop!

Ek dink toe f jou en ek ry maar verder vir die res van die pad tot bo op die berg. Na 2 ure se klim toe ek uiteindelik bo stop en om 'n sluk uit my bottel te vat kom hy ook bo en ek probeer weer groet! Ja TOE groet hy!!

Posted

So jy weet hoe werk Caps Lock?

Dankie champion joker mense soos jy wat dink hulle is d*@#*$s slim is nie altyd so d!@*$*s slim as wat hulle dink hulle is

Posted

Dankie champion joker mense soos jy wat dink hulle is d*@#*$s slim is nie altyd so d!@*$*s slim as wat hulle dink hulle is

 

Jou spelling sit SA in n skandelike posisie....

Posted

Dankie champion joker mense soos jy wat dink hulle is d*@#*$s slim is nie altyd so d!@*$*s slim as wat hulle dink hulle is

 

Was jy op skool of home-schooling, want jy spel soos jou g@t, en jou sintakse is be-moerd. Miskien moet jy op 'n taal forum rond sluip en kyk of jy gramatikaal korrek kan spel.

Posted (edited)

Was jy op skool of home-schooling, want jy spel soos jou g@t, en jou sintakse is be-moerd. Miskien moet jy op 'n taal forum rond sluip en kyk of jy gramatikaal korrek kan spel.

 

Dit is nou suiwer afrikaans. Knap gedaan my maat.

Edited by MTB_Roadie
Posted

Dankie champion joker mense soos jy wat dink hulle is d*@#*$s slim is nie altyd so d!@*$*s slim as wat hulle dink hulle is

 

Julias??? Is dit jy???

 

Wat soekjy alweer op my PC??? Ek het mos gesê jy moet die gras in die agterplaas sny!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout