Jump to content

Recommended Posts

Posted

Eish, is ook maar goed julle het agtergebly en die beskawing vir ons gelos!!!!

Nie soos dit van die Prentjie af lyk ni. On kan maar wyn syp, maar eet darm ni one eie Snot ni, lol :eek: :whistling:

post-32956-0-75068800-1382201662_thumb.png

  • Replies 7.9k
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Nie soos dit van die Prentjie af lyk ni. On kan maar wyn syp, maar eet darm ni one eie Snot ni, lol :eek: :whistling:

Hoe sal jy weet, jy krap in Mosambiekers se tasse....... Pervert!!!!!!!!

Posted

Ons is Customs, ons doen net wat ons wil. :whistling:

My MTB Tandems name is visa. If we cross border with it on the back the outjis stop and say "hau..... What is that" after telling they let us through with all the sub machine guns ammo and explosives in the back.

I had two bags of sand in the back of the bakkie to make it ride softer. They asked what that was and I said I use it to make diesel, they said "oukaay" and let me through!!!!

I once got to the end of the counter and she asked me where I was going, I said Mozambique...... She said "oukaay" and I went through.......

EISH !!!

Guest Latent Blue
Posted

Ai cheetahs... julle het ok daai een weggefoeter. 2 onnodige driee nadat goosen nie uitgeskop het nie...

Ten minste het ons lekker gekuier in die losie! Ek het 4 seisoen kaartjies en n losie sleutel in my sak... kontakte is gebou!

Ai ja nee om as oud-Vrystater in die Kaap te bly en hul maak so droog is dit nie lekker vir mens se spysvertering nie:angry:

Posted

Ai cheetahs... julle het ok daai een weggefoeter. 2 onnodige driee nadat goosen nie uitgeskop het nie...

Ten minste het ons lekker gekuier in die losie! Ek het 4 seisoen kaartjies en n losie sleutel in my sak... kontakte is gebou!

Nou is jou kans, vat jou baas losie toe!!!!!

Posted

Nou is jou kans, vat jou baas losie toe!!!!!

As daar gratis drank en kos is sal sy baas seker belangstel. As hy hom kan vat vir n sokka game sal hy eers gewild wees.

Guest Latent Blue
Posted

As daar gratis drank en kos is sal sy baas seker belangstel. As hy hom kan vat vir n sokka game sal hy eers gewild wees.

Daai lekker goed is ingesluit...

Maar my baas is n sy nie n hy nie...

En sy is n indier...

Dalk nie die beoogde teiken mark nie

Posted

Daai lekker goed is ingesluit...

Maar my baas is n sy nie n hy nie...

En sy is n indier...

Dalk nie die beoogde teiken mark nie

Neem haar dan soheentoe as daar NIE 'n game aan is nie!!!!!!!! Sorg net jy kry foto's maar moet hulle nie publish hier op die Wielnaaf nie. Jy weet mos wat het met daai Vrystaatse oukie gebeur wat dit gedoen het!!!!!!!!

Posted

Congrats to the Sharks and WP. Worthy finalists. My Cheetahs didn't pitch on the day. Outplayed at every facet.

Really expected more from the Vrystaters

:-(

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout