Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 81
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Thats for when you meet the tjerrie, you can tell her its still new and un used... in the plastic

 

and the tjerries? do they just use "off the shelf" gum-guards?

Posted

ok, so saterdag omstreeks 2:30 het ek 'n piesang skil in die tuin gaan gooi, dis nou 3 dae later en nog niks nie.

daar kom nie son in daai gedeelte van die tuin nie, so dit sal seker effens langer vat.

 

sal 'n pic vat sodra iets gebeur.

Posted

ok, so saterdag omstreeks 2:30 het ek 'n piesang skil in die tuin gaan gooi, dis nou 3 dae later en nog niks nie.

daar kom nie son in daai gedeelte van die tuin nie, so dit sal seker effens langer vat.

 

sal 'n pic vat sodra iets gebeur.

 

Is hy (is n piesang skil n hy of sy.....?) nog geel?

 

Ek se jou wat, gooi n heel avocado saam met hom (haar), dan word hy (sy) somer gou gou swart...

Guest Latent Blue
Posted
Depends, are you indigenous to the country?

Bwuahaha... thats just beautiful

Posted

Why is that a factor?

neee ons moet dit terug sit in ons pockets! die man het gepraat! LOL LOL

dis blykbaar 'n feit dat die piesang plant nie inheems is nie, daarom!

wtf

Posted

so by the way die trails in question: waneer ons daar ry saterdae of sondae oggende het mense vuur gemaak sommer anywhere, smack in the middle of now where menende nie naby 'n huis, hut of skuiplek nie, as mens verby ry voel mens nog die hitte

 

daar is een plek waar iemand sy skoene weg gegooi het, plastiek everwhere etc etc

 

nou kerm iemand oor 'n piesang skil??? ek verstaan nie

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout