Jump to content

New TCS Kit.... geen kolletjies??????


Recommended Posts

Guest Big H
Posted

Cruxie julle nuwe kit is baie mooi maar waar is die kolletjies. Die boude is nou net swart...... wa gaan ekke julle bende nou noem????????

  • Replies 41
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
wa gaan ekke julle bende nou noem????????

 

wat van "smudge"

 

BTW Crux, wie was die drie TCS lede wat nie by die Argus was nie en wat Saterdag oggend in Krugersdorp by my verby gery het? Leer hulle 'n bietjie maniere en s? dat as iemand hulle groet, hulle gerus terug kan groet.

 

 
Posted

Eish, en Barend het darem MOOI exposure vir tCS gemaak op die tiewie.  Hul het tot ou Cruxie by die naam genoem en mooi verduidelik van "een van die top amateur spanne" wat deelneem.

Posted

 

Ook ou "B?erend Buga" gesien op die kassie.  Windgat so op sy eie te breek!!! 

 

Goed gegiggel toe ek die uitspraak hoor!  As ons "maatjies" net hul damn TV coverage wil opskerp.

 

Posted
Cruxie julle nuwe kit is baie mooi maar waar is die kolletjies. Die boude is nou net swart...... wa gaan ekke julle bende nou noem????????

 

Noem hulle nou die BAAIK SHOP BENDE WinkWinkWink  ek hoor die oom op die tiewie se Phen ry vir Karstens CyclesLOLLOLLOLLOLLOL
Posted

Die baaik shop kla nie oor die tv dekking nie! Dis 'n gelukkige shop en hy is ewe in sy noppies met sy bestuurder wat ewe goed gedoen het op die Giro. Goed,beter, PETRI!!!!!!Smile

 

Ek ry ook baie Bochkop en min fietsryers hou van groet. Is dit dalk 'n Ooste ding? Vra net. Phillip was gr8 gister, dankie vir die voor ry, my bene was broos!!Cry

 

 
Posted

Hey Bokkie.  Groot plesier.  Embarrassed.  Die ou bietjie wat ek voor gery het.  Big%20smile

 

Lekker om julle te gesien het! 

Julle moet meer hier by ons stuck-ups kom ry.

 

Jy al met Cruxie gesels?

Hoor niks van die man nie......Seker oppad terug met die ossewa en die groot trek.....

 

 
Posted
wa gaan ekke julle bende nou noem????????

 

wat van "smudge"

 

BTW Crux' date=' wie was die drie TCS lede wat nie by die Argus was nie en wat Saterdag oggend in Krugersdorp by my verby gery het? Leer hulle 'n bietjie maniere en s? dat as iemand hulle groet, hulle gerus terug kan groet.

 

 
[/quote']

 

Saterdag of Sondag? Is jy seker jy was nie besig om oor iets te moan en dalk toe ons vriendelike saluut gemis nie?LOL

 

Saterdag was ons vyf - Ek, Danie (Copman), Christie, Coenie en Johan (levi)

Sondag was ons net drie - Ek, psycho en Johan

 

Relax dude, se eerder vir ons waar in Krugersdorp?
Man with no name2008-03-10 06:12:34
Posted
Cruxie julle nuwe kit is baie mooi maar waar is die kolletjies. Die boude is nou net swart...... wa gaan ekke julle bende nou noem????????


KGB..

 

gat sonder kolletjies

 

= kaalgat Big%20smile

 

 
Posted
Ook ou "B?erend Buga" gesien op die kassie.  Windgat so op sy eie te breek!!! 



This Beerend chap has got more coverage for TCS this week than even Lange and Anriette, Giro coverage and 4 nights in a row coming 3rd at the Duel triathlon at Midmar. Well Done.Tongue
David #72008-03-10 23:57:36
Posted

Hmmm.... vir my lyk dit of daar net so baie kolletjies is soos altyd... Tongue

http://www.tcsn.co.za/downloads/tCS2008Shirt.jpg

http://www.tcsn.co.za/downloads/tCS2008Shorts.jpg

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout