Jump to content

Giant Anthem X1 Advanced vs Momsen Vipa xt

Team Epo

Recommended Posts

Posted

Lyk my as jy 'n Vipa besit gaan jy te te veel OOOHH en AAAAHH- en dus te min fietsry!!!!

Ek dink die Alu "front triangle" is om 'n goedkoper Vipa opsie beskikbaar te stel.

the_odinson - jy is korrek

Vanaf Momsen website;

"Frame: Alloy Front Triangle, Carbon Rear Triangle, 80mm Rear Wheel Travel"

  • Replies 44
  • Created
  • Last Reply
Posted

As ek kon sou ek die Giant vat - Giant spandeer flippen baie geld aan R&D en hulle fietse is dalk nie altyd so bling nie, maar die goed ry great, die rame hou en is gewoonlik ligste in hulle klas.  Hulle staan ook gewoonlik by warranties.

Daai Anthem is 'n beaut!

Posted

Ek is op n Vipa en beste besluit ooit!

Ek het die downer stem opgesit en sal dit aanbeveel.

Iwan post bietjie foto's van daai nuwe Vipa.

Posted

OP, die fietse is baie dieselfde op papier.

Vat miskien 'n meer emosionele besluit. 

Die Giant is soos 'n VW Golf GTi. Fantastiese kar, maar is baie algemeen en "voel" nie noodwendig so "spesiaal" nie.

Die Vipa is soos 'n Alfa Romeo Giulietta QV 1750TBi. Net so goed soos die Golf, maar is nie so algemeen nie en voel "spesiaal" - jy kan net nie help om te glimlag as jy dit sien nie.

Posted

Not sure if someone's said it as my decoder's a bit faulty, but bear in mind that the Giants all come with a lifetime warranty and it's a pretty much tried and tested frame / geometry with tons of R & D behind it. Not sure of Momsen's warranty, but have heard of some stickiness there. The Giant would be way ahead in my personal decision.

Hoop net nie die Vipa breek so gereeld soos n Alfa nie....
Posted

http://scontent-b.cdninstagram.com/hphotos-xap1/t51.2885-15/10454178_489297411207727_31096560_n.jpg

Soon...  :ph34r:

Can't wait.

Looking forward!

Posted

OP, die fietse is baie dieselfde op papier.

Vat miskien 'n meer emosionele besluit. 

Die Giant is soos 'n VW Golf GTi. Fantastiese kar, maar is baie algemeen en "voel" nie noodwendig so "spesiaal" nie.

Die Vipa is soos 'n Alfa Romeo Giulietta QV 1750TBi. Net so goed soos die Golf, maar is nie so algemeen nie en voel "spesiaal" - jy kan net nie help om te glimlag as jy dit sien nie.

Hahaha, as die Vipa soos a Alfa is, hardloop ver weg van hom. 

Posted

Not sure if someone's said it as my decoder's a bit faulty, but bear in mind that the Giants all come with a lifetime warranty and it's a pretty much tried and tested frame / geometry with tons of R & D behind it. Not sure of Momsen's warranty, but have heard of some stickiness there. The Giant would be way ahead in my personal decision.

Momsen is only 3 years. I think that is really poor, honestly.

Posted

Ten spyte van negatiewe kommentaar van mense wat nie beter geweet het nie, het ek het jare lank Alfa's gery, dink nog steeds dit is fantastiewe motors gewees 30 jaar gelede...

By fietse verkies ek die Giant, the Momsen is 'n plaaslik geproduseerde fiets met a Chinese raam, hy ry dalk lekker maar ek sal liewer weg bly, ek glo dat die Giant 'n veel ligter raam het, stel voor dat jy hulle weeg as dit moontlik is.

Op die einde van die dag betaal jy vir die fiets, koop waarvan jy hou, volwasse fietsryers mag dalk verskil met jou keuse maar hulle sal dit vir hulle self hou. 

Posted

My riding buddy had his 2013 Anthem Advanced cracked due to hard riding and jumping.  :w00t:

He sent in his bike and received the new frame with the bike built up all within a week. No questions asked by Giant. Thumbs up!

Like I said on many other forums, if I had R40k odd again to buy a bike, I would buy an Anthem Advanced 29er again!

Posted

I have ridden both, I made this exact decision in April this year. They are closely matched in price but have completely different suspension setups and ride feel. For me the Anthem X just looked and felt much better quality wise. When I rode the Vipa I was blown away by how stiff and responsive it was. I am a social rider that enjoys long distance efforts and to tackle some technical single track. For me the Anthem X was the better overall package. The Vipa is a great bike but the Giant's geometry fits me better and I like the big brand backup.

Posted

Agree with Floatfox, looks like the rear triangle has come loose. Weird! I have dropped my carbon Anthem X a few times (one fall put me out for a while) and she is fine. The reason for the rear triangle being alloy is because they couldn't justify the cost/benefit ratio of a carbon one. The alloy version weighs 50g or something more? There is a write up on mtbr I think...

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout