Jump to content

Recommended Posts

Posted

Hallo hubbers

 

 

 

So ja die petrol prys gaan al weer op.

 

So wie van julle gaan begin fietsry werk toe.

 

Ek wag net dat ons stort reg gemaak word dan begin ek werk toe ry met my fiets.

  • Replies 32
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
Hallo hubbers

So ja die petrol prys gaan al weer op.
So wie van julle gaan begin fietsry werk toe.
Ek wag net dat ons stort reg gemaak word dan begin ek werk toe ry met my fiets.

 

Renate jy moet stort voor jy gaan werk nie voor jy fiets ry nie WinkWinkWinkWink
Posted

By die werk met die fiets vandag.

Die trick  is om nie te sweet as jy werk toe ry nie en dan bos te gaan huis waarts!!!

 

As jy 150km elke week ry met die fiets instede van met die kar, spaar jy op na R6k vir die jaar!!! Dis die stel wiele vir die fiets wat jy so graag wil koop!!! 

Om nie te praat van onderhouds koste wat jy spaar nie!!!  Great stuff....

 

En terwyl ek al die voordele noem hoor ek die donderweer dreun.......so......nat sal ons word vanmiddag......

Wonder of ek 10LT's kan doen in die reen voor ek die huis kry???  Dead

 
Posted

Oh wise one, I want to do the whole grouppo.  Not only the front wheel, so buying one times front wheel will be a waste!

Posted

Won't be when you've scraped and scratched the Leaky through the traffic for a few weeks.

 

I still think a 'basher' for training and commuting is a good idea, use it don't use it .............

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout