Jump to content

(Cyclist killed on Hornsnek today?) Framed as a question?

Transporter

Recommended Posts

Posted

RIP friend, and condolences to the family and friends.

Ek dink Jakkie probeer net die gebeure as n ooggetuie uitspel op sy manier. Hy is nie n cyclist nie, maar hoe hy by die "hub" uit gekom het gaan my verstand te bowe. 

Ek dink nie ons moet hom kruisig nie

  • Replies 82
  • Created
  • Last Reply
Posted

EK KOM BAIE ONMENSLIK VOOR. JAMMER MAAR EK WIL REG LAAT GESKIET. EK WEET DIE ARME TROK DRYWER EN DIE EIENAAR VAN TROK GAAN DIE SKULD KRY SOOS MET ALLES  EN EK HAAT AS ONSKULDIGE MENSE DIE PRYS BETAAL.... MY 4 PROBLEME GAAN KYK DIE PAD DAN SIEN JULLE OF EK LIEG. EK RY OP GROND LANGS DIE TEERPAD NIE SAAM DIE VERKEER NIE MAAR TEEN DIE VERKEER SODAT EK KAN SIEN WAT KOM OP MY AF.

JA JULLE KAN MY GLO OF NIE ALL WAT EK WEET IS EK WAS NOG NOOIT RAAK GERY NIE WANT MY 4 PROBLEME VERMY EK TEEN ALLE KOSTE(DIT IS MY SIENING) WANT N FIETS HET GEEN BESKERMING.

EK HET PRESIES GESE WAT HET GEBEUR. DAN KRY JY DIE IDIOTE WAT DIT AS N PERSOONLIKE AANVAL SIEN TOE OORREAGEER EK. AS JY NIE DIE PAD GESIEN OF GERY HET NIE KAN JY NIKS SE NIE. 

ALL WAT EK WEET IS DALK SIT ONSKULDIGE MENSE IN DIE TRONK. DINK NET DIE TRAMATIESE INPAK OP DIE DRYWER EN SELF DIE EIENAAR VAN TROK OM OP DIE TONEEL TE KOM DIT TE SIEN. DAARDIE EIENAAR MOET DALK NA FAMILIE GAAN EN SE JAMMER. EK SAL DIT NIE KAN DOEN NIE.  

ONS ALMAL IS MENSE ONS ALMAL MAAK FOUTE. SELFS DIE PRO'S VAL VAN HULLE FIETSE AF AS DIE WIND TE ERG WAAI NET SOOS DIE WIND VAN N TROK. 

DIE MENSE MET IETS TUSSEN HULLE HULLE ORE SAL WEET WAAR OM FIETS TE RY EN WAAR NIE.

JULLE KAN SE WAT JULLE WIL N FIETS IS NIE VIR TEERPAAIE NIE OMDAT ONS PAAIE TE SLEG IS TE VEEL VERKEER EN N FIETS HET GEEN BESKERMING. MEESTE VAN ONS HOU DIE VERKEER OP MEESTE VAN ONS DINK ONS IS BO VOERTUIE EK HET ALL GESIEN HOE N FIETS IN MIDDEL VAN PAD RY EN KARRE OPHOU SELFS FIETSE OP DIE HIGHWAY IN DIE NOOD BAAN NOU AS JY N KAR HET EN JY RY IN NOOD BAAN EN PTA VANG JOU KAN HY JOU N BOETE GEE(EK DINK NIE HULLE MAG DAAAR WEES NIE SELFDE MET VOETGANGERS). ONS BETAAL LISENSIE GELD VIR ONS KAR OF BAKKIE MAAR ONS BETAAL NIE LISENSIE GELD VIR ONS FIETSE NIE (NOU WIE HET DIE MEESTE REG OP PAD MY VERSTAND SE DIE OU WAT BETAAL) MEESTE FIETSRYERS GAAN MET MY STRY OOR DIE PUNTE MAAR GAAN SIT EN DINK MOOI OF EK VERKEERD IS.

Posted

Haal jou CAPS LOCK af, pêl. Kom ons sê hy het 'n lisensie gehad. Verduidelik vir my hoe de hel die trok bestuurder enigsins dit sou ruik of anders bestuur?

Jammer, maar dit het nie op Hornsnek gebeur nie. Hornsnek is die gedeelte waar jy begin klim. Die pad is dalk bekend as die Hornsnek-pad, maar die gedeelte wat fisies begin opgaan oor die berg, is Hornsnek.

Nou verder, verduidelik asb hoe 'n valhelm hom sou beskerm? DIT BLYK DAT DIT WEL 'N ONGELUK WAS, 'N VERSKRIKLIKE EEN.

Jy kom voor as arrogant (windgat), hardekop en dat jy alles weet. Selfs dat jy ander fietsryers leed sal aandoen met jou voertuig, want ons hoort mos nie op die pad nie.

Ek het ook 'n vragmotor en ry die M17 gereeld (my grond is op die M17). Ek het SABRIX (Robbertse vervoer) genoem want hulle drywers bestuur soos idiote. Ek weet wat dit verg om nie iemand raak te ry nie.

Posted

Ek was daar ek het gesien hoe trok oor ou se KOP ry die trok se trailer nie die PERD nie. VERSTAAN JY DIT BETEKEN WIND KON OU LAAT VAL HET VAN TROK OF PAD WAT SKUINS IS DIE FIETS IS NIE GETRAP DEUR TROK SE VOORWIELE. EK het gesien hoe sy BREIN soos maalvleis op teerpad le..... gaan na HORNSNEK kyk hoe lyk pad kyk hoe skuins pad is die fiets het gegly dit op kamera. Die ou het ook gelyk of hy van werk af oppad huistoe was dit is baie erg sy kop was plat. DIE TROK HET SELFS GEHOOT. N FIETS HET NIE N LISENSIE VOLGENS DMY MAG N VOERTUIG NET OP N PAD RY AS HY LISENSIE HET (SYPAADJIE RY) NIE EK VOEL

JAMMER VIR DIE FIETSRYER SE FAMILIE HULLE GAAN HOM NIE KAN UITKEN.....

Troll. Get back behind the curtain and stay there.

Posted

GAAN KYK DIE TONEEL DAN PRAAT ONS WEER AS JY DAAR WAS KAN JY PRAAT SO HOU JOU MOND. N VROU HET GEKOM EN DIE MAN MET KOMBERS TOE GEGOOI.

SO 100 METER NA EERSTE AFDRAAI LINKS HET DIT GEBEUR.

DIT IS HARTSEER OM TE SIEN HOE N LEWE BEEINDIG WORD VERAL SO TRAAGIES DALK WAS MAN OPPAD HUISTOE NA SY VROU EN KINDERS ......

VIR DIE LAASTE KEER DIE PERD(DIT IS WAAR DRYWER SIT) HET NIE FIETS GETRAP NIE NOU HOE BELAND N OU TESSUN DIE TRAILER IN EK HET TROK GESIEN EK HET WEEFSELTUSSEN DIE TRAILER WIELE SE LOOPVLAK GESIEN.....

GAAN NA TONEEL DAN KYK JY VAN TEERPAD NA GROND HOE LYK DIT AS DIE PAD OPSTANDAARD WAS WAS DAAR NIE NOU N HARTSEER FAMILIE NIE..... STAAN LANG N TEERPAD EN AS N TROK VERBY RY DAN VOEL JY DIE WIND WAT DIT MAAK.

DIT IS IETS WAT EK NOOIT SAL VERGEET NIE EN EK HET ALL BAIE GESIEN......

EK VAL NIEMAND AAN NIE EK SE NET EN AS EK REG IS WAS DAAR DIE JAAR OP DIESELFDE PAD OOK N FIETSRYER RAAK GERY.

EN DIT IS NIE WREED WAT EK GESE HET NIE BEL ASB VIR HENNOPS POLISIE STASIE EN VRA HULLE WAT HULLE SE VAN DAARDIE PAD EN DIE ONGELUK.

EN ASB GAAN NA DIE TONEEL DAN ANTWOORD JY MY VERDER....

Why you even on this cycling forum?
Posted

Why you even on this cycling forum?

Firstly RIP cyclist and condolences to the family

To answer you Gaybes, my thinking is he is a transporter(truck owner) himself or he knows and is in some way connected to the company or industry , in these times of social media incidents like this could destroy a company, this looks like s pi$$ poor attempt to get in front of a ugly situation. In my years of chatting on the hub I can count on one hand opening posts that were here to RANT slating or throwing around accusations that were not TROLS with agendas,

DONT FEED IT, the cyclist as we know had all the right to be where he was DOING WHAT HE LOVED,,,

Just because this sad incident occurred does not put him at fault,,,,,I forgot to throw in the other possibility of the TROL being a 4x4 cyclist hater

Edit: after reading roelof Marias post #1 please note I did say one post wonders who come here to rant ;)

Posted

 ...(NOU WIE HET DIE MEESTE REG OP PAD MY VERSTAND SE DIE OU WAT BETAAL)... .

Yes, that is what your brain tells you. But it is only your brain, not the truth. It is pretty clear that your thinking is not the sharpest.

South Africa's traffic law recognizes bicycles as vehicles on the road. It recognizes that bicycles are more vulnerable than motor vehicles and therefore have special regulations as to how motor vehicles should react around them.

It is mostly when idiotic thinking like yours cause people to disregard the law and view cyclists as somehow being inferior that bad things happen. Like, for example, not waiting until it is safe to pass a cyclist but rather squeeze by on a narrow road.

Posted

Very sad, but the saddest thing is that this will keep on happening as there are too many misguided people like jakie1234 with their attitude of "cycles does not belong on the road".

I dont understand how some poeple managed to get a drivers license. Even if you paid illegally for a license you should still know some traffic rules/laws etc. 

Anyone and everyone are allowed to make use of roads. Stop at stop streets, not drive in yellow lanes etc, but everyday more and more people just have blatant disregard. It is indeed a very very sad time, that fellow people are just that impatient and just dont care.

Posted

.

WANT N FIETS HET GEEN BESKERMING.

ALL WAT EK WEET IS DALK SIT ONSKULDIGE MENSE IN DIE TRONK.

ONS ALMAL IS MENSE ONS ALMAL MAAK FOUTE. SELFS DIE PRO'S VAL VAN HULLE FIETSE AF AS DIE WIND TE ERG WAAI NET SOOS DIE WIND VAN N TROK.

It is virtually impossible to deal with all the falsehoods, non sequiturs, lack of knowledge of the law, and emotion in your post, so I will deal with just one.

I don't accept that "even pros fall off their bikes if the wind blows to strongly". In 30 years of watching cycling, I have seen many things, but a pro JRA and getting blown off his bike, never.

I do however accept that a truck at speed creates turbulent air that can upset a cyclist's line. This may even lead to the cyclist and the truck colliding. I also accept that a cyclist has no protection.

WHICH IS EXACTLY WHY A TRUCK DRIVER NEEDS TO BE AWARE OF THE DANGER AND ONLY PASS A CYCLIST WHEN IT IS SAFE TO DO SO.

If he fails to do so, he is guilty of at least reckless driving and, as he should have forseen the risk to the cyclist's life and still overtook him with insufficient space, culpable homicide.

THE ONLY INNOCENT PARTY HERE IS THE CYCLIST. THE DRIVER BELONGS IN JAIL.

Ps.

I make allowences for you having been traumatised by what you witnessed, but it does not excuse your lack of insight.

Posted

One could argue that trucks should not be allowed to drive on roads that are too narrow to swerve out the way of obstacles.

How many times has a truck not almost collided or have collided with on coming traffic because the were trying to avoid something on their left.

It was a terrible accident and to come on here and give graffic details to try and make a point is not only insensitive but also just bad form.

Posted

It is virtually impossible to deal with all the falsehoods, non sequiturs, lack of knowledge of the law, and emotion in your post, so I will deal with just one.

I don't accept that "even pros fall off their bikes if the wind blows to strongly". In 30 years of watching cycling, I have seen many things, but a pro JRA and getting blown off his bike, never.

I do however accept that a truck at speed creates turbulent air that can upset a cyclist's line. This may even lead to the cyclist and the truck colliding. I also accept that a cyclist has no protection.

WHICH IS EXACTLY WHY A TRUCK DRIVER NEEDS TO BE AWARE OF THE DANGER AND ONLY PASS A CYCLIST WHEN IT IS SAFE TO DO SO.

If he fails to do so, he is guilty of at least reckless driving and, as he should have forseen the risk to the cyclist's life and still overtook him with insufficient space, culpable homicide.

THE ONLY INNOCENT PARTY HERE IS THE CYCLIST. THE DRIVER BELONGS IN JAIL.

Ps.

I make allowences for you having been traumatised by what you witnessed, but it does not excuse your lack of insight.

This exactly. [emoji106] [emoji106] [emoji106] [emoji106] [emoji106]
Posted

Freaking hell, old jakie has got to be the most ignorant, insensitive d@@s to post on the hub in a very long time. 

It's fair to say that he is probably traumatised by what he saw (who wouldn't be?) but hell his comments are rough

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout