Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 113
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Guest Michelle
Posted

I vote for smoothies @ Mugg & Bean after Big%20smile

Posted

Amoryn:  Jou partner in crime (Copman) sal seker daar wees....ons is aanges? om daar te wees.....Ons sal seker vrydag aand gaan oorslaap in Pta.

Posted

I'm with Michelle and Snapshot for the "Muggers" suggestion afterwards :)

 

Hmmmmmm, I reckon most of us will use this as inspiration to try not to die along the 180km route :)....what we won't do for somthing sweet...

 

Now it's just the start time we need to clarify...

 

Will it be 06h00 or 06h30 or later
Posted

HAHA, hoop daar is baie bulte want anders gaan hy my die heeltyd weg ry.....hyt klaar my ass gekick by kowyns op......

 

toe maar ek sal hom terug kry die naweek. gaan jy ook bietjie ry dudet?
Posted

Ummm... hy sal darem vir jou beduiweld wees as 'n chick sy ass kick....dan sit ek weer met die gebakte pere.

 

Ja jong, sal seker maar op my fietsie klim, maar jou swester moet saam kom ry.....dis te s? as ek teen vrydag gesond is, want ek word toe mos siek omdat ek met kaal boudjies op die nat gras gesit het die naweek of dit is JF wat my te veel drank gevoer het....whatever, ek moet gesond word.
Posted

 

6uur klink goed. Dan kom ons nie eers sononder by die huis nie

 

 

'n 6uur start in TCS terme is 7uur so ons moet dit vir 5uur maak as ons 6uur in die pad wil val Tongue

 

Posted

So....

As Crux van Jo'ies af kom moet hy 4uur opstaan om 5:50 te ry om 6uur daar te wees....miskien bietjie rof vir 'n naweek?

 

Wat van 7uur.  Dit is so 6ure ride wat ons tot 1uur die middag sal besig hou.....

Weer vooruitsigte:

Forecast: Saturday, 7 October 2006
 
Min:  15?CMax:  28?Chttp://www.weathersa.co.za/weathersa/images/icons/suncloud.gif
Weather:  Partly cloudy.
Wind:   light north-easterly
Sunrise:     05:40Sunset:  18:09
Moonrise:    18:43Moonset:  05:39
Moonphase:  Full Moon

 
Posted

 

 

Ek is easy met die tyd maar ek stem saam met Spidey.

 

 

 

So....

As Crux van Jo'ies af kom moet hy 4uur opstaan om 5:50 te ry om 6uur daar te wees....miskien bietjie rof vir 'n naweek?

 

Wat van 7uur.  Dit is so 6ure ride wat ons tot 1uur die middag sal besig hou.....

Weer vooruitsigte:

Forecast: Saturday, 7 October 2006
 
Min:  15?CMax:  28?Chttp://www.weathersa.co.za/weathersa/images/icons/suncloud.gif
Weather:  Partly cloudy.
Wind:   light north-easterly
Sunrise:     05:40Sunset:  18:09

Moonrise:    18:43Moonset:  05:39

Moonphase:  Full Moon

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout