Jump to content

Afrikaanse Fiets Terme?

Eddie Stafford

Recommended Posts

  • Replies 82
  • Created
  • Last Reply
Posted

Uhm... hy't n eufimisme gebruik... regte woord vir hulle is iets bietjie anders...

Miskien verstaan julle nie my vraag nie. Die korrekte eufimisme is "The Black Caps" soos hulle hul self noem . Is dit tans korek in Afrikaans om die woorde the vertaal soos Die Swart Pette, of behoort hulle in Afrikaans ook The Black Caps te wees ?

Is dit die All Blacks of die Alle Swart ?

Verskoon asb my Afrikaans , ek is n soutie

Posted

Dinkum question. Take the Sharks ( champions of the world ) as an example. If one is having a conversation in Afrikaans, about rugby, do you still refer to the Sharks of die Haaie ?

Heard a presenter on the wireless the other day in an Afrikaans news report , refer to the New Zealand cricket team as Die Swart Pette. Surely that's wrong ?

Kaapstad - Cape Town ?  Ek verkies Kaapstad, of skaapstad, of slaapstad... afhangende van die geselskap!

Natalse Haaie is wie ek me groot geword het.

Black Caps is die silver varings van krieket. basta met die res!

Miskien verstaan julle nie my vraag nie. Die korrekte eufimisme is "The Black Caps" soos hulle hul self noem . Is dit tans korek in Afrikaans om die woorde the vertaal soos Die Swart Pette, of behoort hulle in Afrikaans ook The Black Caps te wees ?

Is dit die All Blacks of die Alle Swart ?

Verskoon asb my Afrikaans , ek is n soutie

Black Caps / All Blacks. Dit is die name waarmee hulle hulself vereenselwig.

Net soos iemand 'n bynaam te gee. As daardie persoon dit nie aanvaar nie, toon dit disrespek teenoor die persoon om daarmee aan te hou

Posted

Dinkum question. Take the Sharks ( champions of the world ) as an example. If one is having a conversation in Afrikaans, about rugby, do you still refer to the Sharks of die Haaie ?

Heard a presenter on the wireless the other day in an Afrikaans news report , refer to the New Zealand cricket team as Die Swart Pette. Surely that's wrong ?

Nope, that is quite right - die Swart Pette!

The correct Afrikaans reference to the Sharks is ...., die Haaie!

Dit is n goeie vraag mbt die All Blacks. Ek vermoed daar is uitsonderings, en dit kan dalk een so geval wees.

Ek is baie lief vir Afrikaans, en dink dit is n mooi beskrywende taal. Ek probeer dit so suiwer en korrek as moontlik te praat.

In die groter prentjie van tale is Afrikaans baie jonk, en steeds aan die ontwikkel.

Posted

I'm surprised no one hasn't asked what is the English for 'derailleur'. We should ask our resident puncheurs or rolleurs? Somehow 'chain moving thing' is as effective as 'all-round cyclist for the flat stages'. Ja-nee?

As I was told by my dad in the 80s - derailleur is a "Jockey" - suppose that's the English for it. :P

Posted

Miskien verstaan julle nie my vraag nie. Die korrekte eufimisme is "The Black Caps" soos hulle hul self noem . Is dit tans korek in Afrikaans om die woorde the vertaal soos Die Swart Pette, of behoort hulle in Afrikaans ook The Black Caps te wees ?

Is dit die All Blacks of die Alle Swart ?

Verskoon asb my Afrikaans , ek is n soutie

Goeie punt, omdat dit 'n ander land se span is sal ek dit sê soos wat hulle dit sê. In SA praat ek van die Bulle, Leeus, Haaie, maar snaaksgenoeg sê ek altyd Cheatahs en nie jagluiperds nie.

Posted

I'm surprised no one hasn't asked what is the English for 'derailleur'. We should ask our resident puncheurs or rolleurs? Somehow 'chain moving thing' is as effective as 'all-round cyclist for the flat stages'. Ja-nee?

I mentioned earlier that I think it's a French word, but it just became the norm to call it derailleur I guess.

Posted

Net vir interessantheid, wat is die korrekte Afrikaanse terme vir die woorde hieronder.  Ek het voltooi wat ek kon, voel vry om by te voeg of the verander.

  • handlebars – fiets handvatsel
  • handlebar tape –
  • bar ends -
  • stem – stam?
  • shim –
  • seatpost – saal pyp
  • seatclamp -
  • casette –
  • front derailleur -
  • back derailleur -
  • derailleur cage -
  • derailleur wheel –
  • headset –
  • spacer -
  • dropper seatpost -
  • hub – wiel naaf of wiel spil?
  • bearing – laer
  • sealed bearing – verseëlde laer
  • crank – kruk
  • crank arm – kruk arm
  • grip – greep
  • rim – wiel velg?
  • tubeless – binnebandloos
  • tubeless tyre – binnebandlose buiteband
  • geometry – fiets afmetings
  • bottom bracket –
  • press fit bottom bracket –
  • helmet - helm?

Posted

So n paar jaar terug was daar n oom op die site-Big H, Oom Hendrik was moerse entertaining en het baie Hubbers goed opgewen. Hy was n ingenieur wat baie gereis het.  Elk geval hy was goed met die regte Afrikaans en het die regte terme gehad. Hy het af en toe sy gat in n krul getrek en dan weer verskyn as iemand anders-moerse pret om te sien hoe hy mense kon opwen. Sy Afrikaans was die beste-hy het na die HUB verwys as Die Wielnaaf. Wonder waar oom H is?

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout