Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad

Kalahari Vegmot

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Waaroor gaan die meeste gevegte...myne is groter as joune en beter...

Van Naafland se beste gevegte het gegaan oor huweliksraad, en 'n sekere naafer is ook weggejaag oor kinderopvoedingsraad...

Link to comment
Share on other sites

Waaroor kan ons baklei, dit is Vrydag hier op naafland?

die voorplanting van die namib woestyn sprinkaan?

Link to comment
Share on other sites

@Kalahari...gedink jy is al teen hierdie tyd binnebandloos...jy weet mos nou al teen die tyd dat ekstra gewig is nadelig...daardie 1kg binneband en 2kg gereedskap stuk en ten laaste daardie sak wat ook nog sowat 500g weeg...

'n goeie veldtie voor jy ry maak op vir die ekstra gewig.

Link to comment
Share on other sites

Waaroor kan ons baklei, dit is Vrydag hier op naafland?

Ons kan spekuleer oor of die Bulle ooit weer goeie rugby gaan speel? Of spekuleer oor De Allende se onvermoë om links en regs aan te gee.

Of ons kan 'n Hilux vs Ranger geveg begin. Op die 4x4 forum is dit ten minste 3 bladsye werd voor iemand se ma gevloek word.

Link to comment
Share on other sites

en ek ry ook met n vol saalsakkie, met n spaar binneband al is my bande binnebandloos. 

Ek het juis n groter een gaan koop laas week. 

Edited by Allrounder
Link to comment
Share on other sites

wat dink julle van die nuwe Renault Kwid. 

Ek het nou een saam met my kolega gaan toetsbestuur. Ek hou glad nie daarvan nie. Die 3 silinder voel en klink snaaks. 

Maar vir daai petrol verbruik se sy dat sy nie omgee hoe dit klink nie. 

Dit lyk heel mooi. Maar daar's altyd 'n keuse tussen goeie brandstofverbruik of ego...
Link to comment
Share on other sites

Ons kan spekuleer oor of die Bulle ooit weer goeie rugby gaan speel? Of spekuleer oor De Allende se onvermoë om links en regs aan te gee.

Of ons kan 'n Hilux vs Ranger geveg begin. Op die 4x4 forum is dit ten minste 3 bladsye werd voor iemand se ma gevloek word.

ek kyk nie meer rugby nie, die bulle speel so *** ek het begin dink om vir die kings te skree.

nee wat, dames strand vlugbal is al wat oorbly 

http://www.totalprosports.com/wp-content/uploads/2014/04/beach-volleyball-cheerleaders-sexy-volleyball-gifs.gif

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout