Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Hoeveel van die ADMIN is Afrikaans en hoe ver kan ons hulle druk voor hulle die plek ook toemaak. :devil:

Wel ek weet die hoofman is so ingles soos kan kom. Maar ek weet ook dat hy eintlik okay is en en het al baie lekker saam met hom gekuier by Knysna se Oesterfees se Nie-Amptelike Afterparty. 

Posted

Geagte mede manne en maninne

 

Die boere het hulp nodig. Oorweeg dit asb sterk...67fb79758957cc36b349a3ed276d6957.jpg352a28296bb83a0fe7e6bea3ffd145db.jpg77f88a789cd120c60e86e2bcef41ed03.jpg85808114a497a46cfe1d8eed80faec3d.jpg

 

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Ek kry nie GELD op my foon kontrak nie maar help graag, hoe anders kan n mens?

Posted

Ek kry nie GELD op my foon kontrak nie maar help graag, hoe anders kan n mens?

Dankie

 

Kyk op Gesigboek vir Burre Burger. Hy koordineer alle hulp projekte in die Noord en Wes Kaap. Daar is bank besonderhede ook wat hy deel. Daar is boere waar die veld letterlik net grond is. Dit is nie 'n mooi gesig nie

 

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Posted

So, wat is op die fiets agenda vir die naweek?

Sal seker vanmiddag so 3 ure insit. Die wind waai lekker en dit lyk asof dit dalk kan reën ook...

 

In ander nuus, iemand wil hé die ding moet die afrikaanse draad, in plaas van garing wees-

"Garing" is iets waarmee gestik of genaai word. "Draad" daarenteen het ook 'n betekenis van verwante sake bymekaar bring.

Wat sé julle? Die paal hieronder wat die meeste "hou vans" kry teen vanaand 8uur bepaal wat dit is/gaan word.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout