Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad


Kalahari Vegmot

Recommended Posts

Garing, beskyf dit reg, maar draad sou ook werk; waar def@k is Dr. Willem Botha van die WAT as jy hom nodig het

 

Garing!

 

Ek het hom nou n fb boodskap gestuur.

Toe ons in die Paarl gebly het was hy my buurman, ek en sy dogter is nog goeie vriende.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Ek is nou so gemotiveerd dat ek sommer weer alle notas in Afrikaans uitgestuur het. Volgende week sal almal weer terugkom met "Please Translate". Lekker om soms hardegat en aspris te wees. :ph34r:  :ph34r:  :ph34r: 

Link to comment
Share on other sites

Ek is nou so gemotiveerd dat ek sommer weer alle notas in Afrikaans uitgestuur het. Volgende week sal almal weer terugkom met "Please Translate". Lekker om soms hardegat en aspris te wees. :ph34r:  :ph34r:  :ph34r:

:clap:

Link to comment
Share on other sites

Regso, maar wat is jou werklike opinie rakende hierdie saak?

Natuurlik van selfsprekend gestel... ek dink nie enige een gee regtig om wat sy opinie is nie

 

#tonginniekiesgrappie!

 

 

 

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Edited by AnythingBut
Link to comment
Share on other sites

Nee, spinnekop is 'n tipe insek. Sommiges is giftig. Meeste is grillerig. Hulle hou van webbe spin om ander insekte te snoer daarin sodat hulle die spinnekoppe met hul gif kan verlam en dan hul tyd wyl terwyl hulle die insek-vangs op vreet. Soms sal van die groter spesies klein soogdiertjies soos rotte en  muise vang, en selfs baie selde klein voeltjies. Party spesies le eiers in die verlamde insekte of soogdiertjies, en sodra die kleintjies uitbroei, dan teer hul op die verlamde vangs.

Ek praat van Naafland se Spinnekop...

Link to comment
Share on other sites

Boerseuns.....draad sal eintlik die gekose term wees. 

 

Al is dit ook in die linker- of die regter-hand ;)

Wel daar gaan operasie garingdraad...
Link to comment
Share on other sites

Okes, die telling vir die naam staan nou op 5/5. Hoe gemaak?

Die verantwoordelike Afrikaanse manier om dit te hanteer sal wees om 'n vuur aan te steek, vleis te braai, koue verversings geniet en Maandag weer terugkom om te kyk wat die resultaat is.

 

Goeie dinge vat tyd.

Link to comment
Share on other sites

...en as jy Maandag weer kyk het 'n klomp hensoppers die hele storie verkoop aan die Ingelse..ek se maar net. (Sal iemand vir my leer hoe 'n mens die "e" met 'n kappie maak. Asseblief.)

Link to comment
Share on other sites

Druk die "Alt" knoppie met die linker wysvinger en hou daar, terwyl jy 136 met die regterhand tik.

:clap:

ê

Jammer vir die Engelse "Alt", ek kon nie 'n Afrikaanse toetsbord vir my rekenaar kry nie. :whistling:

Edited by Dubbin
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout