Jump to content

Recommended Posts

Posted

BRIEF, 25 Oktober: Hou fietse van die pad

25/10/2006 07:03:41 AM - (SA)

EK verwys na die besluit om nie weer trapfietse in grootmaat toe te laat op die pad tussen Gordonsbaai en Rooi Els nie (DB, 24/10).

Daar is talle motorbestuurders wat sal glo dat dit die beste besluit is wat geneem kon word, en ek spreek die wens uit dat trapfietse op ?n permanente basis op hierdie pad verbied word.

Trapfietseienaars het nou maar eenmaal nie respek vir voertuigbestuurders nie en hul middelvinger-gedrag is ?n bron van irritasie. Openbare paaie is nie daar vir misbruik deur trapfietse nie en hulle behoort glad nie daar toegelaat te word nie.

Ek verwys na ?n trapfiets-byeenkoms wat die afgelope Saterdag (21 Oktober) gehou is op die Klipheuwel-Malmesburypad, en spreek weer eens my teleurstelling uit teenoor die mannetjies met hul stywe kleertjies wat sonder inagneming van voortsnellende voertuie eenvoudig in die rybaan ry.

Ons het aanskou hoe ?n reuse-vragmotor na die oorkant van die pad moes beweeg en hoe aankomende verkeer drastiese maatre?ls moes aanwend om ?n ongeluk te verhoed.

Op die Perdeberg-Wellingtonpad het die fietse die volle wydte van die pad gery. Verstaan hierdie trappers nie dat ?n ontmoeting met ?n voertuig van staal vir hulle baie onaangename gevolge kan inhou nie? Of is hulle so verwaand om te aanvaar dat hulle ?n spesiale spesie is? Nee wat, ons paaie is gevaarlik genoeg, ons het nie trapfietse ook daarop nodig nie.

ANTI-BAAISIEKEL, STRAND

Posted

Ag shame....

Ek sien hom sommer.....Sit en bewe in sy Merc besig om sy pyp te rook.  Vervloekste Trappers.  Seker ook 'n pensie groot genoeg om die oggend spekkies en pap in te ruig.

 

Weet jy.  Die Bybel s?....antwoord 'n dwaas nie in sy sotheid nie.

Ek dink hierdie is een van daardie gevalle. 

 

As die ou omie of tannie maar net besef hoeveel skade sy motoraangedrewe voertuig aan ons buitelewe aanrig, om nie te praat van sy eie gesondheid nie, sal hy maar liewer stil bly.

Dan begin ons nie eers met sy swak kennis rondom fietse se reg om paaie te gebruik nie.

 

Siestog.....ek dink die siel moet maar 'n stille dood sterf.  Die samelewing gaan hom/haar nie mis nie want dit is duidelik dat daar geen geduld of respek vir mede gebruikers van sy kosbare stukkie teer is nie.

 

 
Posted

Niks fout met sy taalgebruik nie. Ek wens ek kon hom hoor terwyl hy pittiglik in die kar gesit en stoom het.

Interessant sien hy stywekleremannetjies se middelvinger- gedrag nie veel anders as wat sommige hubbers dit ervaar nie. Sommige konyne trek soms selfs hubber kritiek oor hul gewaande neus in die lug houding...
Posted

did any1 else catch the news that they maybe want to open lanes for the exclusive use for ppl having more than 3-4 ppl in a car on the highways to try and get the roads less congested?? nice... soooo why don't they take it just 1step further, just add a cycling lane as well, man imagine racing down the N1 to work, that would be awesome???<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

Posted

It was in the news yesterday, in JHB yesterday they were pulling ppl off the road like crazy, if there was only 1 person in a car....glad I wasn't in that traffic jam....

Posted

Considering Die Burger se betrokkenheid by fietsry in die Wes Kaap, kan ek dit skaars glo dat hulle sulke bull$hit publiseerShocked.  Hulle sal natuurlik verskoon word as hulle ANTI-BAAISIEKEL se kontak details bekend maak sodat ek daai antie se opinie so 'n bietjie kan modifyWink.

Posted

......Op die Perdeberg-Wellingtonpad het die fietse die volle wydte van die pad gery.....

If we don't sort this out, we are looking at cycling events being barred from all roads.

With regard to the Gordon's Bay to Rooiels Road, the report which was about the triathlon not being allowed on it, stated that the speed limit on the road had been raised a short time ago. This is the real problem. The road would be safe for motorists and cyclists if the speed limit was that for which the road was designed.
Posted

Lalalalala, it doesn't matter WHAT we say, or what we do, this is SA.  The guys feel F-ALL!!!!  So what if we all go on a "protest" ride.  Live with it guys, ride the "safe" roads, or go MTBing as per Oom Lem!

Posted

Hi Domenic

 

I agree that cyclists need to be a bit more sensible, especially during PPA events.  (I'm not sure if they're really fun rides or races.)

 

On Saturday at one point the bunch I was in was spilling over both sides of the road, across a solid white line up a short hill.  An overtaking vehicle came by, with its right hand side wheels on the grass.  Fortunately there was no oncoming traffic, but that was due more to good fortune than anything else.

 

The speed limit question is much trickier.  I am a petrolhead as much as a pedalhead, and I am delighted to see that the speed limit has been raised on Clarence Drive.  Since the road was originally planned it has been widened and motor cars have moved on a tad.  Even where speed is a contributory factor to accidents, it is because a motorist is driving too fast FOR THE CIRCUMSTANCES.  Most motorists will drive as fast as is safe.  Problems arise when a motorist misjudges the circumstances, not when a speed limit sign has a large number pasted on the front of it.
Posted
Sulke ou emnse irriteer my eintlik' date=' maar wag vir die Argus and Argus Sanlam byeenkomste dan smile hy weer baie breed[/quote']

Hoekom word gedink dat dit 'n ou mens is?

Ek dink dit is 'n jong padhardloper wat graag vinnig ry.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout