Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 156
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

hel...en ek het gedink daardie eye-candy thread het vinning gegroei!Wacko Eish...julle Gauteng mense kan darem baklei!Wink

Marius:ClapLOL

 

Girls and boys...dankie vir die middag se entertainment!Thumbs%20Up
Posted

Grapkas.... ekke rook al die pyp wat jy aangebied het.

 

Probeer tog asseblief om rustiger te wees. 'n Bloedklont deur die brein is lelik.... veral as jy dit survive!!!!!! Doen jou ou Oom hier in die bos tog net so ou klein gunsie dogter, probeer tog net jou leefwyse so aanpas dat aggressie nie deel is daarvan nie. Jou hele wese word naderhand so en dan het jy niks meer maatjies oor nie. Dit sal nogal goor wees ne????

 

Ag wat help dit tog, die meisies in die bondel baklei en bitch tog so dat jy anycase nie daar maatjies het nie.
Posted

Well boys and girls....Thanks for an awesome show.  I really enjoyed it and this was definitely the best thread we had on the hub for a while.  Cherry - who ever told you that you need to chase as you are the defending champ needs a BIG KLAP!!  I think I know who it was and they must get a wake up call!!  Why didn't they chase??  In my book you are still a GREAT champion and the girls must watch out as I believe you are going to KICK ASS next year.  The RED ROCKET is going to fire again in 2007.

 

 

Posted

 

Sjoe' date=' impressive thread. Het die idee om die nuwe bicycling te lees bietjie opgeneuk!

[/quote']

 

Big%20smile baie meer entertaining as die nuwe bicycling, dink jy nie, Fanie?

 

Posted

Sjoe' date=' impressive thread. Het die idee om die nuwe bicycling te lees bietjie opgeneuk!

[/quote']

Big%20smile baie meer entertaining as die nuwe bicycling, dink jy nie, Fanie?

 

Dit is meer entertaining as Greys Anatomy, Prison Break of CSI!!!!!!
Posted

And what about Supercycling LOL

Phil Ligget reckons the last time he saw such a boring race was in 1975 when he was the commissaire and fell asleep!!
Posted

When i heard that the first thing i thought of was this thread... LOL

I ain't going to say much cause even though they were taking a daily stroll they still beat me by 2min Embarrassed
Posted

 

Remember the old saying:

 

"Stick and stones will break my bones' date=' but names will never hurt me"
[/quote']

 

 

 

Nee, nee...."Stick and stones might break my bones, but chains and whips excite me."

Posted

Grapkas, net om op te volg op my vorige posting. Gisteraand voor ek afskakel toe loer M in en vra wat doen ek. Sy lees toe die thread. Sy was nogal geskok oor die growwe taal wat jy gebruik. Toe ek haar jou fototjie in die RIDE tydskrif wys se sy dat sy nie kan glo dat so ou fyn mensie met so 'n fraai glimlag so aggressief kan wees nie. Ons stem saam dat jy definitief sal moet oppas dat die aggressie nie deel mvan jou leefwyse word nie.

 

Op die keper beskou is dit dalk normaal dat jy so is. Die ladies het ons al verskeie kere saam met ons stadige tandem gery tydens races. Die paar kere was genoeg om te hoor hoe die meisies kyf soos visvroue, katterig is, aggressief is, en growwe taal gebruik. Dit is geensins vroulik nie en hoort nie by die beeld van ons sport nie.
Posted
Grapkas' date=' net om op te volg op my vorige posting. Gisteraand voor ek afskakel toe loer M in en vra wat doen ek. Sy lees toe die thread. Sy was nogal geskok oor die growwe taal wat jy gebruik. Toe ek haar jou fototjie in die RIDE tydskrif wys se sy dat sy nie kan glo dat so ou fyn mensie met so 'n fraai glimlag so aggressief kan wees nie. Ons stem saam dat jy definitief sal moet oppas dat die aggressie nie deel mvan jou leefwyse word nie.

 
[/quote']

 

Stem nogal saam.  Daar is darem so 'n ding soos selfbeheersing.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout