Jump to content

Oi, Civil engineers, talk to us about chip seal


Johan Bornman

Recommended Posts

Our beautiful and smooth Gauteng freeways are being covered overnight with a horrible course new top seal someone told me is called Chip Seal.

 

What's the story with this noisy coating? Why can't they make it smooth and silent?

 

My favourite country road outside Deneysville was also covered with this stuff not so long ago and now only carbon bikes with tubbies have enough buzz absorption to cope with the stuff.

 

Please explain.
Link to comment
Share on other sites

Yip....and for the first 2mil cars to pass on the road a free chip on the bonnet and windscreen!!!

 

 
Link to comment
Share on other sites

A few weekends back I drove in the slow left lane on purpose just to miss that horrible noise. Imagine those poor people living next to the highway.

 

 

 

.

Link to comment
Share on other sites

Yip....and for the first 2mil cars to pass on the road a free chip on the bonnet and windscreen!!!

 

 

 

 

hell leef jy nog... lanklaas van jou gehoor ou maat.......
Link to comment
Share on other sites

 

 

Our beautiful and smooth Gauteng freeways are being covered overnight with a horrible course new top seal someone told me is called Chip Seal.

 

What's the story with this noisy coating? Why can't they make it smooth and silent?

 

My favourite country road outside Deneysville was also covered with this stuff not so long ago and now only carbon bikes with tubbies have enough buzz absorption to cope with the stuff.

 

Please explain.

 

 

aslo called chip and spray by some...

 

i dont know why in this particular instance they do this.... but its cheaper than milling(skim the aspalt) and replacing, also much quicker.

 

the most expensive part of a road is the base layers. i would imagine that the surface show signs of cracks and need to be sealed. now roads has has a minimum required friction resistance to help us *break brake. just sealing and not adding the stone(roughness) the surfce will be "slippery when wet" similar to cycling on the painted lines when wet.

 

believe it or not, but all roads in sa has a service period after which they do maintenance. when designing you do a cost analysis and allow for a +15year service period with intrim maintenance - this could be it

Mellow2009-03-12 07:22:58

Link to comment
Share on other sites

JB, why in God's name would you create a thread just for Hendrik? Bored or something? Shame on you.

Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Nadat Gromgat sy se gehad het die volgende.

Freeways kry gewoonlik nie 'n Chip and Spray slytlaag nie. Bokant 'n sekere vekeerstelling gaan so slytlaag net nie voldoende leeftyd gee nie. Daar word gewoonlik 'n asfalt slytlaag geplaas. Die C&S wat jy sien op freeways kan dalk 'n "Stress Mebrane Interlayer" wees wat met asfalt bedek gaan word. Dit kan ook dalk 'n Kaapse Seel wees waar daar later 'n slurry bo-oor geplaas gaan word. Vir die platteland is C&S die enigste ekonomiese alternatief. Dit word al vir jare daar aangewend en behoort nie 'n probleem te wees nie. As dit 'n enkelseel is word daar gewoonlik 'n 9.5 mm of 13.2 mm aggregaat grootte aangewend. Soms wend hulle 'n 19,0mm seel enlater 'n 6mm dubbelseel bo-op.

Die klippe wat Spinnekop so bang voor is sal slegs voorkom as die nuwe slytlaag nie ordentelik gevee word nie. Indien dit "af-strip" was die bitumen kleeflaag te koud of te min aangewend.

 

So ou Johan ....... in ons landjie ......derdewereld landtjie bygese  ......met sy lae verkeersvolumes moet jy maar gewoond raak aan die klip slytlae!!!!!!
Link to comment
Share on other sites

Dankie Petoors en Mellow.

Die pad is alklaar met strepe geverf en ek is bang die laag is permanent. Bygese, hierdie besonderse pad is die sementpad deel van die N1.

Wat is asfalt en wat is slurry? Ek neem aan die 9.5mm en ander afmetings is die grootte van die klippe/dolomiet?

Dis nogal 'n goeie job, want daar skiet geen klippe op nie maar dit maak 'n moerse geraas en dit voel asof my bande afslyt maar dit is seker maar heel skadeloos.

"Lae verkeersvolumes"?! Ha. Dit sal die dag wees.
Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Dankie Petoors en Mellow.

Die pad is alklaar met strepe geverf en ek is bang die laag is permanent. Bygese' date=' hierdie besonderse pad is die sementpad deel van die N1.

Wat is asfalt en wat is slurry? Ek neem aan die 9.5mm en ander afmetings is die grootte van die klippe/dolomiet?

Dis nogal 'n goeie job, want daar skiet geen klippe op nie maar dit maak 'n moerse geraas en dit voel asof my bande afslyt maar dit is seker maar heel skadeloos.

"Lae verkeersvolumes"?! Ha. Dit sal die dag wees.
[/quote']

 

Asfalt is 'n warm mengsel van Bitumen en 'n spesifieke gradering van aggregaat wat met 'n plaveier in 'n dun lagie gele word.

 

Slurry is 'n mengsel van sand en klip wat gemeng word met 'n bitumen/water emulsie. Dit word koud gemeng en in 'n dun lagie oor die pad gesprei. Dit is 'n goedkoop alternatief en kan sonder enige groot meng aanleg geplaas word.

 

Ek glo nie dit sal jou bande afslyt nie. Daar word gewoonlik 'n kubustiese aggregaat gebruik vir die seel. Te plat sal die vry bitumen laat bloei. Daar word ALD en Flakiness toetse gedoen. ALD is Average Least Dimension en Flakiness spreek vanself. Die ideaal is om die klippie aan sy onderkant te plak met warm bitumen en dan ook so een derde van sy hoogte te laat "swem" in warm bitumen. Platter of meer skerwig en die pad kan bloei. bitumen. Inponsing kan ook die seel meer laat bloei. 'n Fyn balans moet gekry word.

 

Ons ontwerp vir 'n E80 (80kN) standaard. Oorlaai van voertuie veroorsaak dat mens eerder vir 'n E110 of selfs E130 of meer moes ontwerp. Die skade wat oorlaaide voetuie veroorsaak is eksponensieel. Die verkeerstelling bepaal gewoonlik die tipe seel.

 

Waar het hulle 'n betonpad met 'n klipskerf seel bedek?????? Dit mag dalk 'n fyn aggregaat wees met 'n bitumen rubber kleeflaag.

 

Jy is korrek..... die afmetings is die nominale grootte van die aggregaat of klip.
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout