Jump to content

Camelbak. Prices and alternatives


FanieFiets

Recommended Posts

Soos my mtb carreer inskop sien ek om deel van die crowd te wees het mens een van daar rugsak goed nodig.

Ek sien die goed is nogal tense duur........Waar is die beste plek om dit te koop? Is dit die moeite werd om 'n regte egte camelbak te koop of sal ryder of so iets anders ook die job doen?

 

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 66
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Ek het 'n Hydrapak Streamline. Lekker gemaklik maar 'n bietjie klein vir winter ryere. Sal nie 'n baaitjie kan inpak nie.

Link to comment
Share on other sites

Eintlik is dit nie net om by die crowd in te pas nie....jy sal net een keer met 'n bottel op die raam deur koeimis ry....

Link to comment
Share on other sites

*** dude, maak soos ek en MW, koop Dunlop HydoPak by Pnp, kos soos R119 en werk soos n bom! Kan so 4L in myne kry maar 2L is gewoonlik genoeg vir n 6ure ride:-P Marius2007-05-04 07:55:08
Link to comment
Share on other sites

Almal sal vir jou se om Camelpack te kry !! Hoekom weet ek nie want ek het twee (mule en Striker) en behalwe vir die Striker met sy baie pak plek voel ek nie die verskil tussen hierdie duur items en my R199 Dunlop pak . Die water proe ook nogal dieselfde .

Link to comment
Share on other sites

Almal sal vir jou se om Camelpack te kry !! Hoekom weet ek nie.....

 

Want 'n Camelbak is net fo**en cool.....maar ek verstaan waarom JY nie verstaan nie Tongue

 

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

Fanie ek kannie namens Dirt en Marius se brands praat nie, maar my Sportsman's Warehouse hydration pack is fine solank jy dit net vir jou drink wil gebruik.

 

Probleem kom wanneer jy 'n k@khuis vol spares en tools en snaks (een ou het even 'n tampon in syne gehad - don't ask me why).

 

Die punt wat ek probeer maak, check vir extra luggage space, want dit is nice om te h? en myne het amper forkolAngry.
Link to comment
Share on other sites

Die Dunlop pak het about net genoeg plek vir jou sleutels en sel . Tampons sal nie pas . Dis hoekom ek die Striker gekry het . Daar is plek vir my tent en slaapsak ook

Link to comment
Share on other sites

 

Ha! Julle mtb crowd wat se ons roadies is vol stront oor bene hare skeer en daai denge! Hoor nou net vir julle!

 

Sien my more in Grabouw. Ek sal die ou met die Dunlop sak wees!

 

Ek sal later 'n groot sak gaan koop as ek overnight goed wil doen en dit actually nodig is om 'n jagmes, slaapsak, tent en crossbow in te pak. Wink

 

FanieFiets2007-05-04 08:18:11

Link to comment
Share on other sites

My Dunlop het moer baie pakplek. EK het plek vir 2 tubes, tyre levers, Pomp, multi tool, chocolate Bars x 2, bottle Chain Lube, inspuiting en stans liquid, kar sleutels, Cell Phone en wallet. More than enough imo.

Link to comment
Share on other sites

My Dunlop het moer baie pakplek. EK het plek vir 2 tubes' date=' tyre levers, Pomp, multi tool, chocolate Bars x 2, bottle Chain Lube, inspuiting en stans liquid, kar sleutels, Cell Phone en wallet. More than enough imo.[/quote']

 

Jeez,how big is that thing M.All that crap and 4L of liquid.Must be a hell of a lot bigger than my Mule.Prob even place for a packet of Durex and Camel Filter

 

BTW I saw that Jensons was selling 2006 Mules for 40% disc
Link to comment
Share on other sites

Sorry to burst your bubble Fanie, maar Jenson se minimum shipping charge is $65!!!!

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout