Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 86
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

7:xx, 6:5x and 6:4X for a DC-sim test last year at Sport Science Institute.

 

5 from the Met train and Marius. Think Marius did the longest one after bonking.
Posted
7:xx' date=' 6:5x and 6:4X for a DC-sim test last year at Sport Science Institute.

 

5 from the Met train and Marius. Think Marius did the longest one after bonking.
[/quote']

 

My mind is a blurr, I can't remember if I ever beat MW's time, I sure as hell triedLOLEmbarrassed
Posted

well done maruis, ek sien jy is selfs in full kit op die trainer, is dit daai heidie hempie van jou?

 

 

 

So, ry julle spesifieke tipe oefeninge op die IDT? or klim jy op en ry dat die sop spat.

 

 

 

Ek het gisteraand 'n uur gesit, die eerste 10min teen 60% hr en 80 cadence (klein blade), toe gaan ek oor groot blade to teen 75 - 80% en 90 cadence.

 

 

 

Wat doen julle?

Posted

ok, got this from my file:

 


Ride<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />


Fam ride


High-fat diet


High-CHO diet


Time


6.42:12


7.24:17


6.25:43


Ave HR


155


144


156

 

Embarrassed
Posted
well done maruis' date=' ek sien jy is selfs in full kit op die trainer, is dit daai heidie hempie van jou?

So, ry julle spesifieke tipe oefeninge op die IDT? or klim jy op en ry dat die sop spat.

Ek het gisteraand 'n uur gesit, die eerste 10min teen 60% hr en 80 cadence (klein blade), toe gaan ek oor groot blade to teen 75 - 80% en 90 cadence.

Wat doen julle?[/quote']

 

Pops, ons doen wat vir ons gese waar om te doen en NET teen BETAALING anders kry jy my nie op n IDT nie, NOOIT WEER NIE!OuchLOL

 

Dus die Heidi Top JaBig%20smile

 

20070607_050506_1.4.jpg
Marius2007-06-07 05:05:15
Posted
Marius' date=' what was your calorie burn for those rides???[/quote']

 

ek sal nie vir jou kan se nie Fadacious, miskien weet een van die ander LAD-Rats. Ek weet net Lize het ons vol Lekkertjies, Coke en Energage gestop maar mens kan net soveel soet goed eet voor jy gatvol raak. Mind you ons het die toetse op "empty" maagies begin, mag niks die oggend voor die DC Trails eet nie.

 

Lize was n regte bloed syerLOL

 

20070607_051044_1.8.jpg
Posted

Fork, daai foto bring 'n paar nare memories terug -  Ek het op 'n stadium gedink ek gaan daai trail moet om wens.  Elke keer as ek by daai lab opgedaag het, het ek harder afgetjop as die vorige keerDead.

Maar niks het daai 100km TT gebeat vir suiwer etter aftjop nie...

Posted

Ek't juis die 100km TT geniet. Was etter swaar, maar daar's niks wat daarby kom nie. Miskien Killarney as jy 'n uur by die ouens kan hou. 100km TT met elke nou en dan 'n sprint = beste 2:46. Sweet.

 

Sien nou my 3 200km DC-sims was onder 7 ure, beste 6:38 en dit was aftjop. Gelukkig nie so erg soos die regte etter nie.

 

Gaan vandag vir 'n 40km TT. Eerste van 4 en dit is alleen met 'n kilometer tellertjie voor jou. Geen hrt, cadence of spoed nie.

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout