Jump to content

Recommended Posts

Posted

sal dit veilig wees vi my om daar 'n draai te maak? ek ry gewoonlik van ssw af stellies toe en terug ma moet my km's up, so sal nice wees as ek sommer daar my draai gan maak voor ek terug ry ssw toe

Posted

The ever eluding G-spot!

Glad you guys could find it and enjoy it!

We keep on building there and making new lines! Enjoy!

Thanks man nice work, one of the best trails in the Cape with something for everyone to enjoy.

Posted

sal dit veilig wees vi my om daar 'n draai te maak? ek ry gewoonlik van ssw af stellies toe en terug ma moet my km's up, so sal nice wees as ek sommer daar my draai gan maak voor ek terug ry ssw toe

Jy moet my n mail drop as jy weer stellies toe gaan ry - ek sal nogals nie mind om saam te gaan nie. moet begin langer afstande doen vir die burger in desember!

Posted

sal dit veilig wees vi my om daar 'n draai te maak? ek ry gewoonlik van ssw af stellies toe en terug ma moet my km's up, so sal nice wees as ek sommer daar my draai gan maak voor ek terug ry ssw toe

Daar was omlangs `n aanval in die Eden/Coetzenburg omgewing maar ek ry dit al vir 21 jaar met geen probleme. Ek sal egter voorstel dat `n vroulike persoon nooit alleen ry nie.

jong ek het niemand om saam mee te ry,ry my hele lewe al aleen..ek ry altyd met pepper spray en hou my omgewing fyn dop..dis al so in my in geprogrammeer juis omdat ek altyd aleen ry wink.gif

ma lyk my cobus sal saam gan next time ek gan ry....

Posted

sal dit veilig wees vi my om daar 'n draai te maak? ek ry gewoonlik van ssw af stellies toe en terug ma moet my km's up, so sal nice wees as ek sommer daar my draai gan maak voor ek terug ry ssw toe

Helloise, ek dink jy behoort veilig te wees daar, ek is egter bekommer oor die ander ryers. Laat weet ons asb wanneer jy gaan ry dat ons van die paaie kan af bly! ;) :lol:

Ek ry gereeld daar op my eie in Eden, Paradyskloof, Gspot, Jonkers, Coetzenberg ... ens

Ons het in die winter lekka night rides gedoen daar, daar is n thread, Stellenbosch Mtb Night rides, as daar belangstelling is kan ons dit weer aan die gang kry of ek kan jou gaan wys maar ek fokus nou meer op lang pad rides. Ek trap van SW deur, doen al die lekka singletrack en trap dan weer terug, so 65km.

Posted

Helloise, ek dink jy behoort veilig te wees daar, ek is egter bekommer oor die ander ryers. Laat weet ons asb wanneer jy gaan ry dat ons van die paaie kan af bly! ;) :lol:

huh?? hoekom? want in daai geval sal julle elke saterdag van die paaie af moet bly!laugh.gif

hell weet nie of ek 65km sal maak nie ek nou eers by 50km..

ek dink daaran om sondag te gan en lerouxc sal dalk join..wag om van hom te hoor...

en dan: die rede hoekom ek ma aleen ook ry is ek kannie by hou by julle ouens nie....obvioulsy...wink.gif

Wanneer ekke terug is van "band camp" ek bedoel K2C...moet ons miskien so Hub Ride aanpak...wat dink julle?

1. good luck cassie!

2. jaaaa sal great wees! met hub kit an all??thumbup1.gif

  • 4 years later...
Posted

thread revivial - couldn't find anything more relevant.

am going to be in the akkerdop on saturday for a reunion,  am lank keen to go riding earlier - as time might be a bibt tight, would love to check out the coetzenberg course they built. 

is it all open access?

is it maintained since the SA champs?

can you still link up to eden through the proefplaas?

Otherwise it's the terrible default of jonkers - poor me.

Posted

You can do a loop of the new XC track, climb up and do Gspot, go across to Eden and back to XC track in around 2 hours if you want to do all three (my default ride).

There is a new single track that takes you from g-spot back to coetzenberg or you can go the old way across the top. And the farm road still there too of course.

It was all in good nick a couple of weeks back (I've been away though).

Any maps to show us the current options? While on these trails, is the signage good? Assuming the fire changed a whole lot, and never ridden there, don't want to get lost....

Posted

I've never ridden there, but looks quite nice - is there signage on the route (to move between the trails) and where do you start from/park to go on to the Coetzenberg XC track?

Gpsot is in the middle, eden to the right and coetzenberg to the left, Park at either and make your way to the different trails, explore the trail options in eden forest, u will be pleasently surprised

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout