Jump to content

Recommended Posts

Posted

Okay...julle sal hierdie sien net nadat julle deur so laagwaterbruggie is - dis net so voor die grondpad

20071008_141220_DSC00509.JPG

 

20071008_141333_DSC00510.JPG

begin van 'n korterige klimmetjie

20071008_141421_DSC00511.JPG

op die klim

20071008_141643_DSC00512.JPG

 

20071008_141720_DSC00513.JPG

om die draai en dan is jy amper bo

20071008_142008_DSC00514.JPG
  • Replies 73
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Julle grondpad lyk soos ons teer!

 

Blixem, daai teer lyk so sleg Marius, Skye en Faniefiets gaan hartaanvalle kry voor die gravel!LOL
Willehond2007-10-08 14:29:58
Posted

hahaha julle narre - jammer - was nog oppad om die res te post toe my boetie my van die rekenaar wegjaag.

 

Stay tuned, hulle sal so stuk-stuk gepost word
Posted

Grondpad begin daar doeeeeer anderkant...

20071008_232516_DSC00515.JPG

Amper daar

20071008_232602_DSC00516.JPG

in sig...

20071008_232645_DSC00517.JPG

2cm op die grondpad op en dit lyk goed (moenie te veel stress nie - daardie nat kolletjie behoort teen Saterdag al droog te wees en die las tussen die grond- en teerpad lyk baie baie goedSmile

20071008_232805_DSC00518.JPG
Posted

check - jy kan selfs af kykWink

20071008_234135_DSC00525.JPG

My STI wat vir die grondpad loer... 

20071008_234213_DSC00526.JPG

smooooooooooth

20071008_234249_DSC00527.JPG

die grootste deel van die grondpad is 'n geleidelike klim...

20071008_234453_DSC00528.JPG

as jy regs kyk...

20071008_234559_DSC00529.JPG

'n natterige gedeelte, maar dis ook nie te sleg nie - daai riffies is seker maar 2cm hoog - as jy daarvoor bang is bly net links

20071008_234634_DSC00530.JPG

 

20071008_234658_DSC00531.JPG

 

20071008_234749_DSC00532.JPG

glad

20071008_234819_DSC00533.JPG

 

20071008_234901_DSC00534.JPG

 

20071008_234926_DSC00535.JPG

hier's 'n bietjie van 'n sloot in die pad - so (ek skat) 700-800m van die einde af - bly maar links as jy hier verby gaan - sal jou seker nie van jou fiets afgooi nie, maar dis net makliker op die gladde dele

20071008_234954_DSC00536.JPG

close-ups

20071008_235023_DSC00537.JPG

nog nader...

20071008_235050_DSC00538.JPG

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout