Jump to content

Blou Bull......... I mean Bokke Bo!!!!!!


Recommended Posts

  • Replies 57
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

They should!  Os and Russie and Zola Budd put the Free State on the map.  Before people tried to avoid the Free State as it was a big empty NOTHING smiley36.gif

Posted
Nee poepoog.  Ek dink net dit STINK dat oom H in sy ALLEMINTIGE rugby kennis (ek s? nie ek het 'n helse kennis van die spel nie!) altyd s? dis NET die bulle.  Dis 'n span sport' date=' en al bedoel oom H dit as 'n grap, is dit 'n klap in die gesig van al die ander ouens in die span.  Hulle het net so hard gewerk as die Bulle spelers.

As for die up and unders, dit was darem net die eerste paar.  Daarna was Percy giftig en het die balle mooi gevat.  Was dalk net nerwes!  En ou Fransie gaan POTENT word as hy net 'n bietjie sy "voete" vind.  Die mannetjie is erg besig op die veld.

En dan, my hoed, skoen, hemp (en as julle nie oppas nie my broek ook) af vir Os du Randt!!  Ek weet regtig nie hoe hy die druk in sy posisie gehou het op sy ouderdom nie.  Na vaskop dink ek loskop is een van die hardste posisies in die game.  Os, jy is koning en sal altyd so wees in die gedagtes van ons (die agtergeblewe ex-voories) bly!
[/quote']

 

Etienne my 2 sent se comment

 

Almal sing en hug mekaar met Derick Brougat se skoppe maar hy sal in sy lewe nooit die BMT he wat Fransie het nie( Big Match Temprament) hy is getoets en te lig bevind, jy kan nie jou hele game op een ou baseer en dan se ja maar as koos of Piet net beter gespeel het was dit 'n ANDER game gewees het.

 

Hulle het as 'n span gejel en so gespeel ons weet almal die punte is deur Percy geskop EN die kaptein is 'n Shark maar hulle was 'n span gewees en het as een gespeel.  Almal het hulle liggame op die spel geplaas en saam gespeel

 

Dit was nie 'n bul of shark of cheetah span nie hulle was die BOKKE PUNT

 

 
Posted
Ewep' date=' lyk my jy en mwnn trap heeltyd daarin? oomH stel die traps, julle trap die landmyne.

Ok, by the way... Bly om te siemn jy het nie Percy en JP se name genoem, My hart het 10 keer gaan staan in die eerste helfte omdat hulle nie een Up en Under kon raakvang,

[/quote'] 

 

popeye, ek dink jy vlei bietjie jou eie vermoe om n observasie te maak. as jy dink hy kry reaksie uit my uit het ek vir jou twee woorde - Ge Korsten

 

BigH is my troeteldier wat ek gebruik om my te entertain en niks meer nie. Ek jaag sy bloeddruk heelwat hoer op as wat hy myne opjaag, maar as n fietsryer voeg hy ongelukkig nie baie waarde tot my lewe toe nie.

 
Posted

 

Ewep' date=' lyk my jy en mwnn trap heeltyd daarin? oomH stel die traps, julle trap die landmyne.

 

Ok, by the way... Bly om te siemn jy het nie Percy en JP se name genoem, My hart het 10 keer gaan staan in die eerste helfte omdat hulle nie een Up en Under kon raakvang,

 

[/quote'] 

 

popeye, ek dink jy vlei bietjie jou eie vermoe om n observasie te maak. as jy dink hy kry reaksie uit my uit het ek vir jou twee woorde - Ge Korsten

 

BigH is my troeteldier wat ek gebruik om my te entertain en niks meer nie. Ek jaag sy bloeddruk heelwat hoer op as wat hy myne opjaag, maar as n fietsryer voeg hy ongelukkig nie baie waarde tot my lewe toe nie.

 

 

Hehehehe, het jy en R2D2 op 'n stadium gebraai of saam gesuip?

 

Posted

 

BigH is my troeteldier wat ek gebruik om my te entertain en niks meer nie.

 

 

LOLLOLLOLLOLLOL

 

Sien al oom H op sy kni? met die halsband.......

 

Onthou julle "Hardcastle and McCormick"?

Daai bulldog.......Dis hy ja......Clap

 

 
Spinnekop2007-10-22 03:04:47
Posted

Moonlight, a colleague told me that soccer/football in SA is like a taxi.  They can do ANYTHING and they get away with it.

Posted
You guys must tell me' date=' with this transformation stories about rugby, can't they transform Bafana, so that they at least qualify for something.[/quote']

 

With them it is different. It was actually easier to host the world cup en spend billion of rands to build new staiums so that they automatically qualify then for them to actually play the qualifying games.
Posted

Funny after I baited them with the RED HERRING ....... is dit net die Boksombende (julle weet seker almal wie hierrie virtual outjies is) se outjies wat met hulle valstanne probeer byt. Ekke wonner is die die bendeleier is wat vir hulle die opdragte gee....mmmmmm????? Of dalk hy self wat byt, hoe sal ons weet???????

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout