Jump to content

I have an idea for a new thread...


TNT1

Recommended Posts

Guest EdEdEd
http://i.huffpost.com/gadgets/slideshows/7815/slide_7815_103916_large.jpg?1401118972317
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 78.7k
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • 'Dale

    4540

  • Hairy

    4301

  • gummibear

    3909

  • Eddy Gordo

    3866

Top Posters In This Topic

Guest EdEdEd
http://i.huffpost.com/gadgets/slideshows/7815/slide_7815_104773_large.jpg?1401118994184
Link to comment
Share on other sites

Guest EdEdEd
http://i.huffpost.com/gadgets/slideshows/7815/slide_7815_104769_large.jpg?1401119007603
Link to comment
Share on other sites

Guest EdEdEd
http://i.huffpost.com/gadgets/slideshows/7815/slide_7815_104970_large.jpg?1401119015987
Link to comment
Share on other sites

http://www.distractify.netdna-cdn.com/wp-content/uploads//2014/05/380712_400888633273055_1393352173_n-620x.jpg

This really is worth a thousand words.
Link to comment
Share on other sites

This really is worth a thousand words.

 

First thing that came to mind was our wonderful ANC government... They have the resources to get us out of this hole, but they are busy destroying everything....

 

Link to comment
Share on other sites

 

 

First thing that came to mind was our wonderful ANC government... They have the resources to get us out of this hole, but they are busy destroying everything....

Jip. They will then turn the ladder over, climb the remaining two rungs and claim they have reached their goals...
Link to comment
Share on other sites

http://www.distractify.netdna-cdn.com/wp-content/uploads//2014/05/931311_628817480480168_149949169_n-620x.jpg

This pic should have been on the front page of every newspaper yesterday with the announcement of zuma's new buddies.
Link to comment
Share on other sites

http://www.distractify.netdna-cdn.com/wp-content/uploads//2014/05/420228_381920771836508_1780516691_n-620x.jpg

 

shoe some strong stuff these images :thumbup:

Link to comment
Share on other sites

Liewe Pa en MA

 

Dit voel glad nie soos 'n week wat julle al weg is nie, want ek en

Jannie geniet ons baie. Ek het eintlik vir Pa baie slegte nuus. Ou

Anna wat in die huis sou ingeslaap het terwyl Pa-hulle oorsee is, se

tannie is dood en ek het toe maar vir haar gesÄ™ sy kan die hele tyd

wat pa hulle oorsee is by haar familie in Soweto kuier. Dalk het Pa

haar tannie geken en is ek nou die een wat die slegte nuus moet

oordra. Pa en Ma moet nou nie oor ons worry nie want ons is OK.

 

Ek het Pa se nuwe suite vir haar man geleen vir die begrafnis, pa gee

mos nie om nie. Ek het Pa se kruisboog uitgehaal so ons kan onsself

verdedig. Jis, maar die ding skiet hÄ™? Ons het cowboys en kroeks

gespeel toe skiet ek na daai ou bank van ma wat oumagrootjie nog vir

haar gegee het. Die pyl gaan deur hom. Jannie het nogal baie bloed in

hom. Ons het per ongeluk swembadsuur op die eetkamerstoele laat kom

toe ons die houer laat omval het na dat ons daarvan op die bloedkolle

gegooi het. Daai kolle sit nog, maar nie meer so erg nie.

Die dokter wat vir Jannie steke in sy bout gesit het, het gesÄ™ ons moet

dit liewers nie meer doen nie. Ek het toe maar die bank vir die

mense gegee wat die vuilgoed wegry want ons moes hom stukkend sny om die

pyl uit te kry. Gelukkig was dit die oue wat ma altyd sÄ™ kom van

Napoleon se tyd af. Ek het my per ongeluk raak gesny en toe moes ek ook

'n paar steke kry. Die dokter se pa gaan ons moer.

 

Pa, ek het toe daardie stellasie wat aan die dak van die garage hang wat

pa altyd bang was val op die kar, vir pa afgehaal. Ek weet pa

dink nou dit het bo-op die Ferrari geval, maar dit het nie, want ek het

gedink dit sou 'n helse skade wees en toe trek ek en Jannie hom

eers uit. Ongelukkig het die rak toe geval, maar net op die vloer en van

die blikke verf het toe uitgespat en geloop. Van dit het teen ma

se nuwe BMW gespat maar ons het dit dadelik met paintremover afgehaal.

Ek weet nie hoekom nie maar dit het meer verf afgehaal as wat gespat

het. Ek het pa se kar weer ingetrek, maar die vloer was toe baie glad

van die verf en toe wou hy nie gou genoeg stop nie en nou staan 'n

gedeelte van sy bonnet in die kombuis waar die stoof gestaan het. Die

stoof is nou naby die yskaste waaroor ma dalk bly gaan wees, want sy

sÄ™ mos altyd sy loop haar dood tussen die stoof en die yskas. Die kar

se kattebak lyk nog mooi. Die stoof het ons aan vergeet op high en toe

brand daai nuwe AMC pot so aan dat ek dit saam met die bank weggegooi

het.

 

Ons het gister vir ons lekker vleis in die kaggel gebraai want dit het

gereent buite en die hout was ook alles nat. Jis, het pa geweet

petrol ontplof as jy 'n blik vol oor die hout gooi. Pa s'n het nog

nooit ontplof nie maar Jannie sÄ™ hy dink pa gooi diesel oor. Shame, die

hond en ma se persiese kat het groot geskrik en die hele big screen TV

omgehardloop. Hulle mae het sleg gespuit. Ek dink dit was van die

skrik. Dit stink so effens in die studeerkamer. Die hond se maag het

sleg gegaan op pa se stoel, die leer een in die studeerkamer.

 

Daai noodhulplesse het nogal goed te pas gekom want ek het hulle dadelik

in die Jacuzzi gegooi om die vlamme dood te maak. Ek dink

hulle hou meer daarvan in die hitte noudat hulle nie meer hare het nie.

 

Pa moenie worry oordat die borrels nie meer uitkom in die Jacuzzi

nie.Ons het van daai verf wat op die garagevloer uitgeval het daar

geverf

en die gaatjies is bietjie gestop. Omdat ons die big screen gebreek het

en ons nie kan TV kyk nie, slaap ons nou sommer in julle kamer en kyk

daar TV. Die kaggel lyk nou kaal oor die Persiese mat nie meer daar is

nie.

 

Pa en ma moet julle nou oor niks bekommer nie. Ek het die versekering

gebel en hulle het al kom kyk na wat gebeur het. Hulle sal seker

binnekort kom regmaak omdat pa dit gereeld betaal het. Die ou wat hier

was het gepraat van repireer oor nodige voorsorg wat pa getref het. Ek

dink nie die ou wat hier was van die versekering kan spel nie want in

die brief staan repudieer weens nodige voorsorg.

 

Nou ja, ek is moeg geskryf en ons wil nog gaan kyk of ons nie die molle

wat besig is in die tuin kan uitrook nie. Wagter het die oom wat die

water en ligte lees sleg gebyt. Hy het uit die jaart gekom want Jannie

het met die grassnyer deur die elektriese hek gery. Die sprinklers werk

nie meer so lekker nie, hy het dit afgesny. Dit spuit nou regop in die

lug, nou is dit eers mooi. Die dokter dink nie die oom is te sleg gebyt

nie. Die steke en inspuitings was maar net R4500.00. Hy het iets

gepraat van pa sue dat pa geen klere aan jou gat het nie.

 

Ons het die swembad leeggetap en nou skaats ons lekker in die lee

swembad. Daai pomp by die swembad het sulke rook gemaak en nou werk hy

nie meer nie. Ma weet daai skildery by die familiekamer, van die ou met

die lap om sy kop, van Gog of ietsie. Jannie het dit bietjie meer kleur

gegee. Hy het die lap weggeverf en 'n oor opgeteken. Lyk nou sommer

stukke beter. Hy het gese hy gaan die een in die studeerkamer, laaste

nagmaal of what ever ook bietjie renovate nadat hy daai Mona Lisa in die

voorportaal blond gemaak het.

 

Ek het regtig nie geweet Jannie kan so mooi teken nie. Julle kan regtig

trots wees op hom, al het hy die DVD player laat val en dit werk nou nie

meer nie.

 

Geniet die 5 weke wat julle nog oorsee is. Ek skryf volgende week

weer. Ek kan nie bel nie. Jannie het die selfoon in die toilet laat

val.

 

Julle moet nou glad nie worry nie.

 

Liefde groete daar..

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout