Jump to content

Recommended Posts

Posted

Hy weet hoe mental raak die mense oor spelling.... Dalk het `n hubber een van sy pelle aangese om dit te doen..... Kan die Admin nie kyk waar (dorp) die ou die profile geskep het nie?

 

Of kyk watse prominente hubber is offline vandag toevallig?

 

Die reuk van Rot hang in sterk in die lug.....

  • Replies 191
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Ek moet nogal noem dat die fiestryers hier in D Ville is altyd vriendelik...

Vra maar vir Tankman - hy is van die Helderberg area...

 

:w00t:

Posted (edited)

I think I know who 'small h' is... ^_^

Welcome!

 

 

 

you do!?! :o LOL! thank you for the welcome :D - guess it's a bit overdue...... :blush:

Edited by small h
Posted

 

 

you do!?! :o LOL! thank you for the welcome :D - guess it's a bit overdue...... :blush:

The T-Rex midweek comment leaked your ID.

 

:huh:

 

'Cos that is like highly classified information. :)

Posted

THIS

 

IS

 

THE

 

ICE COOLEST

WAY

 

TO

 

GREET

 

YOUR

 

FELLOW CYCLIST!!

 

http://4.bp.blogspot.com/_abeQimvg_6U/S2r76Hn_utI/AAAAAAAABa4/8sZVQCOn_eQ/s400/cancellara-superman.jpg

Posted

wat gaan aan met die fietsryers in s-wes,strand hulle dink hulle is te goed om te groet as hulle so goed is wat soek hulle hier moet hulle nie in n pro team wees hulle is meer gepla oor wat se fiets jy ry as om te groet

post-20304-0-60339700-1313066604.jpg

Guest agteros
Posted

wat gaan aan met die fietsryers in s-wes,strand hulle dink hulle is te goed om te groet as hulle so goed is wat soek hulle hier moet hulle nie in n pro team wees hulle is meer gepla oor wat se fiets jy ry as om te groet

 

Rite..... en jy groet al die motoriste as jy jou karretjie ry?

Posted

Ek moet nogal noem dat die fiestryers hier in D Ville is altyd vriendelik...

Vra maar vir Tankman - hy is van die Helderberg area...

 

:w00t:

 

Jy weet mos Buddy, ek groet altyd!

 

Ek voel net skaam dat daar sulke Tjops soos Mr Boon is wat in ons geweste woon!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout