Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 34
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Bring back the death penalty already!

 

Agreed on this, but it will never happen. Rather take all the criminals' rights away and let the bastards work in the sun - e.g. building road and doing heavy labor!

Posted

I was under the impression that our transport minister was going to push for murder prosecutions if it could be proved that you knowingly set out to break the law whilest driving?

 

Do you believe a politician?

Posted

 

 

Do you believe a politician?

Only on Tuesdays....! But something has to be done, from this kind of sad accident to drinking and driving. Everytime you go on our roads and make it home you must be thankful. Doesn't matter if you are a pedestrian, cyclist, driver or passenger, its dismal out there and out fat useless clowns who call themselves politicians should be ashamed of themselves for allowing this to continually happen. Too busy raping the state coffers I suppose....

Posted (edited)

A tragic loss of life due to idiotic petrol heads drag racing on roads. i hope the judge throws the book at the two of them and they rot in jail for their crime and robbing a family of their daughter and a husband of his wife. Papa wag vir hulle !! it is truly a sad day when one has to worry about cycling in a residential area for fear of being run over by illegal dragsters. where on earth where the Metro police ?? More worried about trapping cars speeding 10kms over the speed limit ??? My condolences to the family, her husband and friends of the family RIP gone too soon

Edited by jules 26er
Posted

’n Mediese dokter van Secunda moes Dinsdagmiddag toekyk hoe sy enigste dogter op haar fiets doodgery word in wat beskou is as ’n onwettige straatresies.

 

Me. Christelle Swanepoel (26) se man, Richard (26), met wie sy nog maar sewe maande getroud was, is ook beseer en word in die hospitaal behandel.

 

Dr. Johannes Welman het gister vertel hulle het die middag gaan fietsry toe ’n silwer BMW en ’n geel Uno in Oliver Thamborylaan afgejaag kom.

 

“Ek wou oor die pad ry en het oor my skouer gekyk of daar motors aankom. Ek het in die verte twee motors gesien, maar hulle was ver genoeg vir ons om veilig die pad oor te steek.

 

Skielik het ek ’n helse slag gehoor. Ek het gehoop die motors het mekaar getref.”

 

Maar die bestuurder van die Uno het beheer oor sy motor verloor en oor Welman se dogter gerol. Sy is op slag dood. Swanepoel se man is ook raak gery, maar het slegs ligte beserings opgedoen.

 

Me. Tina Moolman (22) het die hele ding sien gebeur en vertel sy meen die twee bestuurders het mekaar by ’n stopteken uitgedaag om resies te jaag. “Ek het gesien hoe hulle wegtrek en versnel en besef hier gaan iets leliks gebeur.

 

“Die Uno het skielik remme aangeslaan, die man het beheer oor die motor verloor en dit het gerol.”

 

Volgens Moolman het die bestuurder van die BMW weggery, maar is later deur die polisie opgespoor.

 

Die polisie het bevestig dat albei die bestuurders, mnre. Wesley Prabeï (25) en Albertus Joubert (31), in hegtenis geneem en later op borgtog van R5 000 elk vrygelaat is.

 

’n Saak van moord, strafbare manslag en roekelose bestuur word teen albei ondersoek.

 

Ao. Magda Calitz van die polisie vertel een van die bestuurders se pa het gehuil toe hy sy seun se borgtog by die polisiekantoor betaal het.

 

“Hy het gesê hy het sy seun al herhaaldelik gewaarsku om stadiger te ry, maar hy het hom nie daaraan gesteur nie.”

 

Calitz het daarop gewys dat straatversnelrenne ’n algemene tendens in die dorp is. “Daar is honderde kruise langs die strate van Secunda, maar die mense wil nie leer nie.”

 

Welman het gistermiddag laat in trane aan Beeld vertel sy dogter en haar man het vroeër die dag aan hom ’n woonstel gaan wys waarin hulle belang gestel het. Richard is ’n ingenieur en werk vir Sasol.

 

Hy het begin huil toe hy vertel hoe lief sy dogter vir die natuur was. “Sy was fantasties en sy het voluit geleef. Sy en Richard was maar sewe maande getroud.”

 

Sy word ook oorleef deur haar ma, Christa, wat in Johannesburg woon, en twee broers, Theunis (27) en Johannes (22).

Posted

The accident took place in Secunda. In the past 3 months I haven't seen a traffic officer and drivers are ignoring 4 way stop streets and red robots. The only save time to cycle is in the morning. I blame the driver as well as the traffic department or lack thereof.

 

Rant off

Posted

Those barstards should have been left in prison and put in a cell with a couple of 100kg rapists for a couple of days.

Hope they get put away for a long time regardless.

Posted

Husband of Christelle, Richard, is my best mate and I can tell you guys that they were one great couple. Christelle was a dear friend of mine as well. She will be missed as she touched so many lives in her live on earth, but she is now at a better place with our Heavenly Father.

 

Peace to Richard, family and friends!

Sorry for your loss Eugene.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout