Jump to content

SA Ladies Cycling Team to NZ....Whats goi


Recommended Posts

Posted
Connect you power cables to your IDT and ride that thing moer toe! Should generate good power and make you strong! LOL
Dude you have no idea... I get weekly mails from Cruxie wrt his power stats and it's scary... With power like that you could light up the world.

Jason2008-01-15 00:31:14
  • Replies 212
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

shame JohhnyB...daar is nou maar net een ding wat jy moet leer van die hub...maak nie saak o jy op form is nie..maar as jou naam C of C is...dan gaan almal opstaan opd ie hub vir hulle....maak nie saak hoe sterk jou opinie, knowledge whatever is...jy sal altyd tweede kom....Thumbs%20Down

Posted
What can like to be that signing dinges by the bottom of your pos.

 

I can like to be saying that you are an IDIOT if you dirrn't like to be riding Campag!
Posted

Cruxpearl,  I just want to correct something..

 

I NEVER attacked Chrissie personally.....I agree she is a very talented rider and have had some very impressive results over the last few years.

I am questioning the selection process and how she could be selected for the overseas trip in question.  I agree that as soon as she gets back in the peleton she will no doubt win races before the end of the year (2008) but to be out of competition for almost 6 months and then not being able to stick with the other top girls when you actually do race does not enable you to be selected for a team like this!

 

There are other girls that have worked hard the whole year and raced every weekend for the oppurtunity to get into the SA Team (and deserved it!).

 

I just wanted to know on what merit the team was selected and on which results the selectors based their selection!
Posted
shame JohhnyB...daar is nou maar net een ding wat jy moet leer van die hub...maak nie saak o jy op form is nie..maar as jou naam C of C is...dan gaan almal opstaan opd ie hub vir hulle....maak nie saak hoe sterk jou opinie' date=' knowledge whatever is...jy sal altyd tweede kom....Thumbs%20Down[/quote']

 

Suur druiwe oor jy nie eenkeer op die podium was verlede jaar nie?  Wink
Posted

I find myself strangely in agreement with Crux's stormptrooper tactics on this one - even if he's having 2nd thoughts.

 

The SA ladies are pretty much all on the Hub and firing off negative personal opinions is hurtful.  Maybe it would be better to think "could I say this to the person's face" before posting.

 

Sure there's freedom of speech; but then there's also freedom to get bashed for it.

 

 

 

 

 

 
Posted

Well as cherise is in and I think she is one of the best hotties on two wheels....as for the rest I dont care....Ill watch cherises legs any day.

 

LOL
Posted
shame JohhnyB...daar is nou maar net een ding wat jy moet leer van die hub...maak nie saak o jy op form is nie..maar as jou naam C of C is...dan gaan almal opstaan opd ie hub vir hulle....maak nie saak hoe sterk jou opinie' date=' knowledge whatever is...jy sal altyd tweede kom....Thumbs%20Down[/quote']

 

Suur druiwe oor jy nie eenkeer op die podium was verlede jaar nie?  Wink

 

word groot want jy tree op soos blerrie kind

 

die selection proses is k*k johhny B....dit sal nooit reg komDead
Posted
shame JohhnyB...daar is nou maar net een ding wat jy moet leer van die hub...maak nie saak o jy op form is nie..maar as jou naam C of C is...dan gaan almal opstaan opd ie hub vir hulle....maak nie saak hoe sterk jou opinie' date=' knowledge whatever is...jy sal altyd tweede kom....Thumbs%20Down[/quote']

 

Suur druiwe oor jy nie eenkeer op die podium was verlede jaar nie?  Wink
....but her point remains!!!
Posted

Ek weet nie waar val jy uit met nie een podium finish nie spinnekop, Amoryn het op MTB gefokus en meeste van hulle was sy op podium sonder haar TCS klere ; ) So ja, julle mense moet regtig begin terug kom aarde toe, want die wereld draai verseker nie om julle spannetjie nie!

Posted

Eish!!!! Gaan die ding weer 'n TCS vs die res uitdraai?  En dit oor niks!!!!  Ai tog, hier gaat ons en ek het my baadjie en die kar is ge-start, hy idle nog net warm!!

Posted

Nope verseker nie, dis nie die moeite werd nie, al wat ek weet is ek is bly ons is nie meer deel van hulle nie!!!

 

Almal is geregtig op hulle eie opinie, maar soos Amoryn s?, sodra mens net een van die twee C's in jou sin mention en dis nie goed nie word jy attack, maar sodra daar crap gepraat word oor Bionic en Anriette, word daar nie vir hulle op gestaan nie...
Posted

 

Nope verseker nie' date=' dis nie die moeite werd nie, al wat ek weet is ek is bly ons is nie meer deel van hulle nie!!!

 

Almal is geregtig op hulle eie opinie, maar soos Amoryn s?, sodra mens net een van die twee C's in jou sin mention en dis nie goed nie word jy attack, maar sodra daar crap gepraat word oor Bionic en Anriette, word daar nie vir hulle op gestaan nie...
[/quote']

 

Hmmm.... so many questions but I won't go there... So who you with now?

 

Posted
Ek weet nie waar val jy uit met nie een podium finish nie spinnekop' date=' Amoryn het op MTB gefokus en meeste van hulle was sy op podium sonder haar TCS klere ; ) So ja, julle mense moet regtig begin terug kom aarde toe, want die wereld draai verseker nie om julle spannetjie nie![/quote']

 

Ag ou pensie.  Uit watter bus venstertjie donner jy nou uit???

 

Ek en Amoryn het 'n goeie verstand houding.  Sy't die verstand.  Ek het die houding.EmbarrassedBig%20smile

 

Ek het haar bietjie gehap.  Sy kon dit nie hanteer nie.  Ek het dit gelos.  Einde van storie.

 

En nou loop torring jy.........

 

NOU WAT NOU???????????????????????Big%20smile

 

 

 
Posted

almal het my gewaarsku dat cycling clicky is....

wou nie luister nie...

gelukkig is daar ouens soos ek wat nooit verby B gaan kom nie....

kies net die mooiste girls!! dit lok die geld en dan kan almal lekkerder ry - kyk vir daai russiese tennis ding anna.....

wie gaan nou geld betaal om vir monica te kom kyk
???

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout