Jump to content

Recommended Posts

Posted

Een woord wat ek soms my niggie oor gespot het, is dit is piepietjie klein. Toe vra ek haar of haar ex man so groot probleem gehad het. 'n kondoompie wat sal pas op sy klein piepietjie...

  • Replies 136
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Nou hoe survive jy met vroutjie en mammie in die selfde huis? Vir my is dit huidiglik nie 'n nagmerrie nie maar sommer 'n groot potensiƫle olifantmerrie as ek eendag moet plekmaak vir die 2-tjies.

nee man.weet nie waar die idee ontstaan het dat ek nog in ma se huis bly nie.mens moet darem so af en toe vir jou ma gaan kuier.aparte huise.verskillende dorpe.verskillende provinsies.
Posted

nee man.weet nie waar die idee ontstaan het dat ek nog in ma se huis bly nie.mens moet darem so af en toe vir jou ma gaan kuier.aparte huise.verskillende dorpe.verskillende provinsies.

Of kontinente.
Posted

Lekker lag ek vir die post. Dankie julle het my Vrydag gemaak. My grootste gat kramp is anglisismes. Maandag in 'n meeting het 'n vrou die woord "ekspensief" gebruik. Nog een van haar gunsteling woorde is "objektiewe" soos in objectives. Ek sal jou regtig met 'n HAT by kom!!!

Posted

Wat is dit met 'n klas/soort/spesie van Afrikaanssprekende vrouens om die verkleiningsvorm te oorgebruik?

Ā 

Ek: Ek wil 'n rekening oopmaak met julle maatskappy.

Sy: "Ek stuur vir jou 'n vormpie dan vul jy dit asb in met jou addressie en foonnommertjie. Dan as ons dit als het sal ons die pakkie by jou kom haal. Maat net seker dat die vormpie voorop vasgeplak is."

Ā 

Ander geval:

Ā 

Ek: Hey Koos, kom ons braai.

Koos: "Ja dit sal lekker wees om so 'n ou vleisie op die vuurtjie te sit en af te sluk met 'n biertjie. Die vroutjies kan vir ons 'n slaaitjie maak."

Ā 

Ek maak sommer my broekie vuil.

Ā 

haha, I had a rep that spoke to his customers like this, needless to say he soon found himself in the job market.

Guest Oom Kalahari!
Posted

Phonecall: " good day sir, first i would like to assure you this is not a sales c....." I hung up!

Posted

Lekker lag ek vir die post. Dankie julle het my Vrydag gemaak. My grootste gat kramp is anglisismes. Maandag in 'n meeting het 'n vrou die woord "ekspensief" gebruik. Nog een van haar gunsteling woorde is "objektiewe" soos in objectives. Ek sal jou regtig met 'n HAT by kom!!!

Meeting is nie Afrikaans nie
Guest Oom Kalahari!
Posted
Meeting is nie Afrikaans nie

Ā 

Dit is as jy n broek last maak by n teiler!:ph34r:

Guest Oom Kalahari!
Posted

Ā 

Afrikaners hou nie meetings nie - ons trek laer.

Dis as ons by rooinekke werk wat ons moet meeting

Ā 

In die kalahari "ruk ons op".... elke sondag ruk ons op na die tabernakel!

Guest Oom Kalahari!
Posted
Wnr mnse prbr ltrs spr dr l d klnkrs 8 t lt.

K hu somr op ls

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout