Jump to content

Dit irriteer my moerse


Johan Bornman

Recommended Posts

Sjoe maar jy het a groot pieletjie ..

 

I got someone at work who talks like that - drives me magoo

My secretary said that to me once.
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 136
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Wil Oompie 'n bietjie droeë worsie hê met die biltongkies, of sal 'n ou kabanossietjie betertjies wees?

 

Wie is haar oompie? Ek is nie familie nie, ek is 'n kop langer as sy, ek weeg ten minste twee keer meer as sy, ek is jonger as sy (al lyk dit nie so nie...)

Link to comment
Share on other sites

Wil Oompie 'n bietjie droeë worsie hê met die biltongkies, of sal 'n ou kabanossietjie betertjies wees?

 

Wie is haar oompie? Ek is nie familie nie, ek is 'n kop langer as sy, ek weeg ten minste twee keer meer as sy, ek is jonger as sy (al lyk dit nie so nie...)

sy kan vir my oom sê , solank sy net nie 'nee oom' sê nie
Link to comment
Share on other sites

Het 'n klient jare terug gehad. Alles wat sy sê so aangelas. "Jaaaaaaaaa.. dis is sooooooooo. Nee ek is nie seker nieeeeeeee".

jaaaaaa, teen die tyd wat so iemand klaar vir my moooorrrrrrreeeeee gesê het het ek al lankal my moer gestrip
Link to comment
Share on other sites

Guest Kalahari ou

Moet julle nie so ontstel oor die ou klein kakkatjies nie. ..

Link to comment
Share on other sites

Ja dit is iets wat ek net nooit kon verstaan.nie. Irriteer my amper so veel as al die hasies wat rondloop soos;

 

SituHasie, variHasie, kommunikHasie

Link to comment
Share on other sites

Ja dit is iets wat ek net nooit kon verstaan.nie. Irriteer my amper so veel as al die hasies wat rondloop soos;

 

SituHasie, variHasie, kommunikHasie

 

It's like kommunikeer.

 

Ek kom en sy keer.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout