Jump to content

Afrikaanse Fiets Terme?


Eddie Stafford

Recommended Posts

  • Replies 85
  • Created
  • Last Reply
Posted

As ek nie in Afrikaans kan post op n Suid-Afrikaanse webwerf nie, dan hoekom is Afrikaans n amptelike taal van die land?

Ek's net n toeris in my geboorteland...

Solank jy net nie roofry nie is als oukei

Posted

Nuwe "Skok bestande" "Skokbreeker vere" vir my trapfiets het sopas my in die rooi geboender by die bank...(Suspension)

Posted

Nuwe "Skok bestande" "Skokbreeker vere" vir my trapfiets het sopas my in die rooi geboender by die bank...(Suspension)

 

Miskien moes jy nie van 'n oortrokke fasiliteit gebruik gemaak het om jou skokreker te koop nie, spaar eerder vir 'n paar maande dan koop jy dit met harde kontant en jy kan dalk nog afslag beding ^_^  :eek:  ^_^

Posted

There used to be an Afrikaans thread. Admin took offence, and closed it down. His forum, he decides the language policy. Geen Afrikaans nie op fietsnaaf nie!

 

Hallo. Het dit rerig gebeur? Ek onthou die vorige Afrikaans se draad, maar was nie bewus dat dit gesluit was nie....

 

Eeen van my snaakste vertaalings was om bekende musiek groupe afrikaanse name te gee...

Posted

Nuwe "Skok bestande" "Skokbreeker vere" vir my trapfiets het sopas my in die rooi geboender by die bank...(Suspension)

 

Haastige hond verbrand sy mond. Ek sukkel ook om te spaar vir die goed wat ek wil koop... maar as ek uitwerk hoe lank ek sal moet spaar vir 'n stel wiele dan gaan ek sommer in depressie in.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout