Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad


Kalahari Vegmot

Recommended Posts

Di seuntjie is beveel om vóór ete te bid toe di bure kom kuier. 
Seun:"Maar pa, ek kan nie bid nie."
Pa:"Bid vir jou familie,vriende,bure en die armes."
Die seun begin:"Liewe Jesus, dankie vir ons besoekers en hul kinders wat al my koekies en ice cream opgeëet het, seën hulle sodat hulle nie weer kan kom nie.
"Vergewe ons bure se seun wat altyd my suster se klere verwyder en met haar op die bed stoei. 
" Stuur asseblief klere dié Kersfees vir al die arme kaal vroue op my pa se iPhone. 
"En gee asseblief huise vir die homeless manne wat mamma se kamer besoek wanneer pappa by die werk is. Amen"

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

  • 4 weeks later...
  • 4 weeks later...
  • 3 weeks later...
  • 4 months later...

Advokaat vir die verdediging:


"Se asseblief hoe oud jy is."


Ou tannie: "Ek is 71 jaar oud."



Advokaat:


"Vertel ons in jou eie woorde wat op die nag van 1 April gebeur het."


Tannie: "Ek het in my swaai op die voorstoep gesit. Dit was 'n warm lente-aand. Toe kom daar 'n jong man wat by die stoep opsluip en langs my kom sit."


Advokaat: "Het jy hom geken?"


Tannie: "Nee. Maar hy was baie vriendelik."


Advokaat: "Wat het gebeur nadat hy gaan sit het?"


Tannie: "Hy het begin om my been te vryf."


Advokaat: "Het jy gese hy moet ophou om dit te doen?"


Tannie: "Nee, ek het hom nie gekeer nie."


Advokaat: "Hoekom nie?"


Tannie: "Dit het goed gevoel. Niemand het dit aan my gedoen sedert my Albert 30 jaar gelede oorlede is nie."


Advokaat: "Wat het toe gebeur?"


Tannie: "Hy het toe begin om my borste te vryf."


Advokaat: "Het jy gese hy moet ophou?"


Tannie: "Nee, ek het hom nie gekeer nie."


Advokaat: "Hoekom nie?


Tannie: "Want hy het my weer soos 'n mens laat voel. Ek was opgewonde. Ek het baie jare laas so goed gevoel."


Advokaat: "Wat het toe gebeur?"


Tannie: "Wel, teen daardie tyd was ek so opgewonde dat ek gaan lê het. Ek het vir hom gese: 'Doen dit nou! Vat my nou!'"


Advokaat: "Het hy dit gedoen?"


Tannie: "Nee! Hy het net 'April Fool!' geskree en weggehardloop. Dis toe ek die klein stront geskiet het


Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...
  • 1 month later...

'n Man stap by die dokter in.

"Dok, ek het 'n probleem. Ek droom elke nag dat ek 'n klomp rotte leer hoe om sokker te speel. Soos 'n afrigter."

"Sjoe , klink of dit jou pla. Kom ek gee jou 'n pil vir dieper slaap. Dalk help dit."

"Baie dankie." Die man staan op stap deur toe en draai om.

"Dokter, kan ek die goed maar môre begin ? Ons speel vanaand in die final."

Edited by Blokman
Link to comment
Share on other sites

  • 4 months later...

'n Ware storie deur iemand aan my dogter vertel . Het 'n hele paar jaar gelede gebeur.

Gesiene skool , topskool.  Dis saalopening . Die hoof is op die podium. Twee mans sit op stoele ook op die verhoog. Die kinders weet nie , maar hulle is van die Gideons ,die organisasie wat Bybels uitdeel . Voor hulle staan twee kartonbokse .

Die hoof sê , "Julle kinders wonder seker wat hierdie twee dose op die verhoog doen ."

Die verrigtinge moes uiteindelik uitgestel word tot 'n later week.

 

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...
  • 2 weeks later...

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout