Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

'n Ginekoloog is naby aftrede. Hy hou daarvan om aan ou karre te werk. Hy skryf homself in vir aandklasse om sy kennis te verbreed.

So is dit tyd vir die praktiese eksamen.

Eksaminator: "Dokter u het baie goed gevaar. U het 150 persent gekry. 50 Persent omdat u die enjin reg uitmekaargehaal het. 50 Persent omdat u die enjin weer reg aanmekaargesit het. En 'n ekstra 50 persent omdat u die hele job deur die uitlaatpyp gedoen het.

Posted

Na 4 Julie 2018 se petrol verhoging sal dit nie meer  'n skande wees wanneer jy vir dronkbestuur gevang word nie,  dit sal 'n STATUS SIMBOOL wees!   Bewys jy kan 'n motor,  petrol en drank bekostig!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout