Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad

Kalahari Vegmot

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Ek is so versigtig om iets op hierdie Afrikaanse Draad te plaas , want die taal gebruik is amper bo my vuur maak plek......... :w00t:  :w00t:

Ek stem, en julle ouens mag maar eerlik wees, wie praat 95% suiwe afrikaans in jou allerdaagse lewe, Ek probeer maar kom nie naby nie.(Ek het nie 100% gesit nie want Ek weet mense praat nie SO suiwer nie)

Link to comment
Share on other sites

Ek moet se, ek probeer hard... Ons maak ons seuntjie (hy is nou 'n jaar-en-'n-half) tweetalig groot. Ek praat slegs Afrikaans met hom en my vrou praat slegs Engels. Ek probeer dus maar so suiwer moontlik praat as ek met hom gesels.

Dit is ongelooflik om te sien hoe kinders reeds op die ouderdom albei tale kan verstaan.

Link to comment
Share on other sites

Ek stem, en julle ouens mag maar eerlik wees, wie praat 95% suiwe afrikaans in jou allerdaagse lewe, Ek probeer maar kom nie naby nie.(Ek het nie 100% gesit nie want Ek weet mense praat nie SO suiwer nie)

Moet onder geen wanindruk wees nie-my Afrikaanse taalgebruik is vêr van suiwer in werklikheid. Maar wat's die doel daarvan om 'n Afrikaanse draad te begin en engels/slang daarop te praat?

Link to comment
Share on other sites

Moet onder geen wanindruk wees nie-my Afrikaanse taalgebruik is vêr van suiwer in werklikheid. Maar wat's die doel daarvan om 'n Afrikaanse draad te begin en engels/slang daarop te praat?

Ek probeer om in my alledaagse gebruik so suiwer as moontlik te praat. Maar ek kry dit net nie gedoen nie. Wat my wel teen die mure uitdryf, is hoe swak pateties mense spel en sinne aanmekaar sit.

As ek eers 'n paragraaf drie of vier keer moet lees om te verstaan wat die sukkelaar probeer sê, dan raak ek moerig

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

So moerig laat jy n pofadder kan soen??

Link to comment
Share on other sites

Ek moet sê die afgelope paar weke luister Ek na Radio sonder grense oppad huis toe, Dave Peppler maak dit vir my lekker en dan Basie van die uniwesiteit met al die kuber kraking gespreke, Regte Afrikaans en redelik leersaam.

Link to comment
Share on other sites

Hier in die Kaap het ons n groot probleem met radio stasies. Almal begin baie goed, en dan luister ek graag. Na n paar maande begin hulle oor die grootse gemors praat en speel die simpelste "musiek". 

So my 2 stasies is ook RSG, en dan "Fine music radio" waar hulle klasieke en instumentele musiek speel. 

O nee, orals. Vir een of ander rede is sommige mense vreeslik geinterresseerd in wat in popsterre se lewens gebeur...
Link to comment
Share on other sites

Ek probeer om in my alledaagse gebruik so suiwer as moontlik te praat. Maar ek kry dit net nie gedoen nie. Wat my wel teen die mure uitdryf, is hoe swak pateties mense spel en sinne aanmekaar sit.

As ek eers 'n paragraaf drie of vier keer moet lees om te verstaan wat die sukkelaar probeer sê, dan raak ek moerig

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Of WhatsApp-taal. Ek vra maar partykeer wat sekere woorde beteken... Ewe verleë laat weet die mense dan, en dan dink ek hulle kon maar net sowel ordentlike spelling en sinstrukture gebruik het.
Link to comment
Share on other sites

O nee, orals. Vir een of ander rede is sommige mense vreeslik geinterresseerd in wat in popsterre se lewens gebeur...

Baie waar!

Link to comment
Share on other sites

Hier in die Kaap het ons n groot probleem met radio stasies. Almal begin baie goed, en dan luister ek graag. Na n paar maande begin hulle oor die grootse gemors praat en speel die simpelste "musiek". 

So my 2 stasies is ook RSG, en dan "Fine music radio" waar hulle klasieke en instumentele musiek speel. 

yip

RSG al die pad, maar ek sukkel met monitor party oggende, veral as een of ander minister iets gedoen/ nie gedoen het nie.

ek het op 'n stadium na Bok Radio geluister, met die klem op HET.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout