Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

ek sal meer moet ry. Het nou al meer as n maand nie aan my fiets geraak nie

September laas jaar vir my. Dis maar wat gebeur as jy op 'n skip werk. Raak soms moeilik om fiksheid te behou.

Sent from my SM-J200H using Tapatalk

Posted

September laas jaar vir my. Dis maar wat gebeur as jy op 'n skip werk. Raak soms moeilik om fiksheid te behou.

Sent from my SM-J200H using Tapatalk

Augustus vir my... het wel twee keer na dit n klein entjie gaan ry...
Posted

Augustus vir my... het wel twee keer na dit n klein entjie gaan ry...

Dan is jy gelukkiger as ek. Het nie eens veel kaans gekry om te hardloop terwyl ons in die hawe was nie en Mosselbaai is nogal lekker vir daai.

Sent from my SM-J200H using Tapatalk

Posted

haha ek dog ek is die enigste een. 

Ek het net die 3 dae tussen kersfees en nuwe jaar afgehad. 

en met die somer briesie wat die kaap deesdae konstant het, is dit moeilik om aan die gang te kom

Posted

Ek ry van die Kaap af terug Transvaal toe.

En wonder ewe skielik hoeveel woorde daar vir dronkenskap bestaan.

Geswaai, gekaait, blink, geswael.

Toe ek nog op universitiet was het die manne van ''gespat'' gepraat

By ons se hulle hy's "getiep".

Mens siens soms hoe die mense op die sypaadjie sit, en dat letterlik omtiep!

Posted

Ek ry van die Kaap af terug Transvaal toe.

En wonder ewe skielik hoeveel woorde daar vir dronkenskap bestaan.

Geswaai, gekaait, blink, geswael.

Toe ek nog op universitiet was het die manne van ''gespat'' gepraat

Getrek, geklap, sterk, slim, losvoor, terug oppie brug, moederloos, om en dom, druif innie kuif, wingerdgriep

  • 3 weeks later...

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout