Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Die cool dude het laasjaar ā€˜n rockband begin, die 999 Megabytes. Hulle wag nou nog vir hul eerste gig

Ā 

Snaaks

Ā 

Ā 

Fanie waarvoor oefen jy nou?

As ek n garing oopmaak dan sien ek iets van jou

Ā 

36one?

Posted

Skoonma praat met haar skoonseun.

Ā 

Hoe lyk ek vandag vir jou?

Nee wat ma lyk goed.

Sien jy nie iets anders nie ?

Hare, jy't 'n nuwe haarstyl.

Nee man ,kyk mooi.

Grimering , jy doen dit bietjie anders.

Nee kyk weer.

O, oorbelle . Jy het ander oorbelle aan.

Nee dommie. Ek dra 'n gasmasker.

Ā 

Posted

Ek bak hierdie jaar my eie kerskoeke, die resep is *n wenner**..en ek deel

dit graag met julle!

Ā 

(Hierdie is die maklikste resep ooit. volg net die instruksies!)

Ā 

Bestanddele:

Ā 

Ā· 1 Koppie Water

Ā· 1 Teelepel Koeksoda

Ā· 1 Koppie Suiker

Ā· 1 Teelepel Sout

Ā· 1 Koppie Bruin Suiker

Ā· Suurlemoensap

Ā· 4 Groot Eiers

Ā· Neute

Ā· 1 Bottel Brandewyn

· 2 Koppies droë Vrugte

Ā 

Metode:

Ā 

Proe die Brandewyn om die gehalte te toets.

Ā 

Ā· Neem 'n groot mengbak en proe weer die Brandewyn.

Ā 

Ā· Maak seker dis die beste gehalte, skink een koppie vol en drink dit.

Ā 

Ā· Herhaal.

Ā 

Ā· Skakel die menger aan. Klits een koppie botter in 'n donsige bak.

Ā 

Ā· Voeg 'n teelepel suiker by. Klits weer.

Ā 

Ā· Maak seker die Brandwyn is sjteeds goed.

Ā 

Ā· Drink nog 'n koppie vir die wis en onwis.

Ā 

Ā· Skakel die menger af.

Ā 

· Breek twee eiers, gooi dit en die droëvrugte by.

Ā 

Ā· Tel die vrugte van die vloer af op. Meng die skakelaar aan.

Ā 

· As die droëvrugte vassjit sjkroewedraaier dit losj.

Ā 

Ā· Proe die Brandewyn vir gifterigheid.

Ā 

Ā· Sif nou twee koppies sout of so iets. Wie gee om?

Ā 

Ā· Proe die Brandewyn. Sif die suurlemoenspa

Ā 

Ā· Dreineer dei neuter en gooi 'n tafel by.

Ā 

Ā· Dan een lepel sjuiker of sjo ietsj. Wat jy ook al kan kry.

Ā 

Ā· Smjeer die oond. Draai die koekpan 360* en moenie val nie.

Ā 

Ā· Menger die afskakel.

Ā 

Ā· Gooi die bak deurie venster en drinkie laasjte Brandewyn op.

Ā 

Wie sjoek anyway krijsmas koek in Novbemer

Posted

My beskeie bydrae...

Dit was regtig my pa se antwoord toe ons ouers gevra het, pleks het ek geluister [emoji848]????[emoji15]

Ā 

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout