Jump to content

Recommended Posts

Posted

Kwalifiseer polonie en weense worsies?

Ag as hy dit meng met van die perd hormone* wat mens by die Kruisfiks **** kan kry, sal hy veilig wees.

*wilde aanname: die perd hormone mag dalk net rerig vitamines wees soos wat die mannetjie met die hoë stem en tieneragtige aknee se dit is.

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted (edited)

Ja mens weet nooit met hierdie kruisfiks manne nie......snaakse gediertes.......

Ek kan julle een ding verseker, as Ek jou dalk opkap en in my vrieskas bere sal Ek besil so elke nou en dan jou famielie oornooi vir n braai, Ek glo die vleis sal lekker smaak en die LCHF dieet sal net mooi inpas met die mensvleis se vet inhoud en natuurlik sal die Kruisfiks die Extra proteine goed kan gebruik.

As Mense jou siek maak moet jy hulle net betjie langer kook.............. :devil: :ph34r:

Glo my Ek Rook nie, Ek is nou wel oud maar my Ringe is nie klaar nie(nie eers e- sigarette nie), Ek het ander dwelms soos fietsry om my geld op te spandeer.

Edited by Dexter-morgan
Posted

Ag as hy dit meng met van die perd hormone* wat mens by die Kruisfiks **** kan kry, sal hy veilig wees.

*wilde aanname: die perd hormone mag dalk net rerig vitamines wees soos wat die mannetjie met die hoë stem en tieneragtige aknee se dit is.

Ek sien nou eers dat my gebruik van die woord **** gesensureer word.

Slim.

Posted

Ek sien nou eers dat my gebruik van die woord **** gesensureer word.

Slim.

Edit: okay Ek gee op. Boks. Gebruik maar die woord boks. Al is dit 'n vieslike anglisisme.

Posted (edited)

Edit: okay Ek gee op. Boks. Gebruik maar die woord boks. Al is dit 'n vieslike anglisisme.

Watse woord probeer jy gebruik? Sover ek weet is die modereerders almal ingels, so hul het geen reg om suiwer afrikaanse taal te modereer nie...

Oooo....nee die woorde is seker net nie toegelaat om eers gepaal te word nie...

Die enigste ding waaraan ek kan dink waarvoor "boks" n anglisisme kan wees vertaal na "moemfie"...

Edited by Kalahari Vegmot
Posted

Kyk, ons spot nou lekker met kruisfiks, maar as ek eerlik is sou ek nie omgee as my lyf meer "kruisfiksagtig" gelyk het nie...

En dit lyk my oom Dexter het vrek baie selfbeheersing....hy't nog nooit n kaalbolyf foto op wielnaaf gepaal nie.....en hy behoort al n paar jaar aan die forum......

Posted

Wat's die storie met die goed nou? Nie op hoogte met wat aangaan nie.

Dit is 'n grappie vir al die massas wat nou so naarstiglik aandring op grond....

Oprah Winfrey het destyds met haar program geskenke onder die gehoor se stoele weggesteek.

Ek het besluit om met bank sakkies vol grond in my bakkie te ry. Elke bedelaar kry nou 'n sakkie grond as ek by die verkeersligte stop. So dra ek by tot grond hervorming...... ( grappie geleen vanaf FB)

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Hehe, ek vang die grap.

Wat is die huidige situasie met grondhervorming? Het dit begin, gaan dit dit begin....?

Posted

Hehe, ek vang die grap.

Wat is die huidige situasie met grondhervorming? Het dit begin, gaan dit dit begin....?

Daar was oor die naweek gerugte dat 'n spul (klompie honderde) nuut-bevoorregtes vanuit Diepsloot en Olievenhoutbosch (grooooooot plakkerskampe) sommer besluit het om grond te annekseer in Mnandi in Centurion. Volgens hulle is die grond (sowat 6-7 hektaar), wat aan iemand behoort, onbenut en dit is nou hulle s'n......

Offisieel is daar nie enige aksies vanaf die staat om grond te vat nie. Maar verduidelik vir die ongeletterde massas dat die proses net politieke speletjies is.

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Posted (edited)

Hehe, ek vang die grap.

Wat is die huidige situasie met grondhervorming? Het dit begin, gaan dit dit begin....?

https://www.enca.com/south-africa/watch-ramaphosa-slams-centurion-land-grab-as-illegal

https://rekordmoot.co.za/116547/watch-hundreds-rubber-bullets-fired-east-lynne-land-grabbers-clash-police/

Twee afsonderlike gevalle

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Edited by CogitoErgoSum
Posted

En so begin dit. Hulle gaan nou orals dit doen, en niemand gaan hulle keer nie. :cursing:

Dit is presies wat Malema wil he moet gebeur.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout