Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek is weer heel negatief oor ons land vandag. moet dalk op die ander draad gaan praat. 

So 4 of 5 strate van ons af n huis geroof gisteraand. 4 Manne wat sterk is met vuurwapens wat n dogtertjie en haar ma vasbind en gewere teen hulle koppe hou terwyl hulle pellies die huis omgooi en sommer alles wat hulle wil he in die ma se kar laai en toe weg ry. 

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Dit maak my de Bl@ksem in. Die donners wil nie werk,alles net verniet he...

Posted

Ek is weer heel negatief oor ons land vandag. moet dalk op die ander draad gaan praat. 

So 4 of 5 strate van ons af n huis geroof gisteraand. 4 Manne wat sterk is met vuurwapens wat n dogtertjie en haar ma vasbind en gewere teen hulle koppe hou terwyl hulle pellies die huis omgooi en sommer alles wat hulle wil he in die ma se kar laai en toe weg ry. 

Soos Lexx se, dit maak mens net die donner in en wat my meer pla is die eerste reaksie wat ek gehad het toe ek dit lees is dankie tog dat hulle nie verkrag is nie.  Dit moes nooit gebeur het nie van die begin af nie.

Posted

Dag almal, ek is ń engels man, maar my Afrikaans is redelik goed. Ek moet Nederlands leer en is bly dat my Afrikaans my help! Ek kan nie glo dat al my engelse vriende het vir 12 jaar Afrikaans op skool ge leer en kan nog steeds nie in Afrikaans praat nie. 

Verskoon al die verkeerde woorde en taal en lank lewe Afrikaans! 

Dis ALTYD lekker om die Taal te gooi, maak nie saak hoe krom en skeef nie. :thumbup: 

Ek woon en werk in die Engelse deel van Slaapstad en lewe seker so 95% van die tyd in Engels, maar elke dan en wan loop ek 'n Engelsman raak, partymaal sommer met 'n regte "double barrel" van en alles........en dan praat hy Afrikaans met my! Of ek praat met 'n vrou met 'n pure Engelse van.......en sy se vir my "eintlik is ek 'n boere meisie, my van het ek net by my man gekry". Na 2 jaar ontdek ek my nuutste buurman is eintlik Afrikaans, maar omdat sy vrou en dogters erg Engels is, praat ons twee ook Engels........maar noudat ons weet, nie meer nie. Dis hoe tweetalig ons albei is. Lekker so, en ek maak my kinders ook so groot.

ek hoop om dit reg te kry

my meisiekind kan Engels en Xhosa by die skool en haar pelle leer, Afrikaans sal sy by my en my vrou hoor

Posted

Ek het die hele vakansie gewerk, karavaanpark bestuurder, maar morê begin my vakansie, dan weer park regkry vir Atta 2018, dan April bietjie hard werk dan op vakansie tot Desember aanbreek. Lekker man lekker.

Sien jul met die Atta in Pine Creek.

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk

Posted

ek hoop om dit reg te kry

my meisiekind kan Engels en Xhosa by die skool en haar pelle leer, Afrikaans sal sy by my en my vrou hoor

'n Engelse vriend van my het op 'n plaas naby Molteno groot geword en Engels geleer praat by sy Ma, maar ook Xhosa by sy nanny. So was hy 100% vlot in altwee tale toe hy in graad 1 op Burgersdorp begin skool gaan het. Die groot probleem was egter dat amper al die ander graad 1s nie 'n enkele woord van Engels kon verstaan nie, want almal was Afrikaans.......groot probleem......maar net totdat hulle besef het hulle almal Xhosa kon praat, want almal het met Xhosa nannies groot geword. So, toe praat hulle maar Xhosa met mekaar totdat hy Afrikaans kon leer. Lekker ou storie oor die ou dae. Ek vertel dit gewoonlik vir mense wat Suid Afrika se geskiedenis nie ken nie, om te verduidelik dat dinge meer kompleks is as wat dit op die oog af lyk. 

Posted

Dis ALTYD lekker om die Taal te gooi, maak nie saak hoe krom en skeef nie. :thumbup:

Ek woon en werk in die Engelse deel van Slaapstad en lewe seker so 95% van die tyd in Engels, maar elke dan en wan loop ek 'n Engelsman raak, partymaal sommer met 'n regte "double barrel" van en alles........en dan praat hy Afrikaans met my! Of ek praat met 'n vrou met 'n pure Engelse van.......en sy se vir my "eintlik is ek 'n boere meisie, my van het ek net by my man gekry". Na 2 jaar ontdek ek my nuutste buurman is eintlik Afrikaans, maar omdat sy vrou en dogters erg Engels is, praat ons twee ook Engels........maar noudat ons weet, nie meer nie. Dis hoe tweetalig ons albei is. Lekker so, en ek maak my kinders ook so groot.

Boere Meisie's rule!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout