Jump to content

Recommended Posts

Posted

Good luck rebel.  Jy beter m?re 'n ride report hier post.

 

Ek sit op die punt van my stoel en wag daarvoor.  Sal aan jou dink terwyl ek spin vanaand, maybeWink
  • Replies 86
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
Must be careful about standing to much on the IDT. Been

warned that if you stand' date=' the stress on the frame given that your back

wheel is clamped in, can cause the frame to crack. Cry[/quote']

 

That's why you need rollers... Oh, and yes, you can stand on rollers...

 

 

It helps if you can put a movie or something on to watch... did the Argus flyby DVD twice LOL

 

Audio Books.... Try Great Expectations or War and Peace, or anything by : Fyodor Dostoyevsky really, and time just flies by...Confused Ok, so I actually do listen to Dostoyevsky...

 

Posted
Ek't juis die 100km TT geniet. Was etter swaar' date=' maar daar's niks wat daarby kom nie. Miskien Killarney as jy 'n uur by die ouens kan hou. 100km TT met elke nou en dan 'n sprint = beste 2:46. Sweet.

 

Sien nou my 3 200km DC-sims was onder 7 ure, beste 6:38 en dit was aftjop. Gelukkig nie so erg soos die regte etter nie.

 

Gaan vandag vir 'n 40km TT. Eerste van 4 en dit is alleen met 'n kilometer tellertjie voor jou. Geen hrt, cadence of spoed nie.

 
[/quote']

 

Small Rebel

 

Na watter lab gaan jy na toe? Wil graag op 'n stadium toetse vir Max HR en LT-treshold en so aan laat doen?

 
Posted

Naas,

 

Ons is/was almal by die SSI. Langs Nuweland. Dink hulle soek nog mense vir die toetse waarvoor ek, MW en Gerrit nou gaan.

 

Sal vanmiddag vra of hulle daai toetse doen en waar mens meer inligting kan kry.
Posted

I've got a Pic of SmallRebel at the Lab, maybe it'll help you Naas...nou waar het ek dit gesave..LOLLOL

 

20070607_072055_Small.jpg

 
Marius2007-06-07 07:21:03
Posted

Marius, jy's 'n NARE NAR!LOL

Naas ek wil graag die trails doen in Julie.  Miskien kan jy my join.  Jy kry al daai nice inligting waarna jy soek gratis, as jy die effort gaan insit vir hulle trials.  4 x 40km TT + 4 x VO2Max (1 van elk per week oor 4 weke dink ek)

Posted

Marius' date=' jy's 'n NARE NAR!LOL

Naas ek wil graag die trails doen in Julie.  Miskien kan jy my join.  Jy kry al daai nice inligting waarna jy soek gratis, as jy die effort gaan insit vir hulle trials.  4 x 40km TT + 4 x VO2Max (1 van elk per week oor 4 weke dink ek)

[/quote']

 

Yes MW - ek is in... So ek sal jou graag join. Laat weet asb wie/waar ek imet emand moet kontak - anders kan jy vir hulle noem ek stel ook belang?
Posted

En in week 5 doen jy nog 'n 40km TT, sonder enige info. Geen tyd, spoed, afstand, cadence of hrt nie. So in totaal 5 weke. Jy kry seker jou max hrt op die PPO.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout