Jump to content

Recommended Posts

Posted

S? nou net 'n kind het iets verkeerd gedoen??? Sou hy dieselfde gedoen het? Wie het almal honde? Dan gaan ons en kuier 'n bietjie. Oh' date=' amper vergeet ek, ons soek 'n paar liters vleissous.

[/quote']

 

Bietjie verregaande om die twee met mekaar te vergelyk.  Ek is seker elkeen wat kinders en honde het, behandel hulle nie dieselfde nie.
  • Replies 40
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

S? nou net 'n kind het iets verkeerd gedoen??? Sou hy dieselfde gedoen het? Wie het almal honde? Dan gaan ons en kuier 'n bietjie. Oh' date=' amper vergeet ek, ons soek 'n paar liters vleissous.

[/quote']

 

Bietjie verregaande om die twee met mekaar te vergelyk.  Ek is seker elkeen wat kinders en honde het, behandel hulle nie dieselfde nie.

 

iemand wat so mal raak sal tien teen een nie.
Posted

Ek het 'n bietjie traangas te veel in my blikkie waar kan ek dit gaan uitspuit, en dis nie die sh!t wat jy by die koelie op die hoek koop nie hierdie is DIE WARE JAKOB.  Laat 'n GROOT man mooi praat en baie huil!!!!!!!!!!!!!!

Posted

Chrissie, if that gorgeous little baby ever goes missing.... you don't know where i live! Evil%20Smile

 

in all seriousness i also feel that if someone can do that to an animal they cannot ever be trusted near any other animal or children. my animals are my children and i grew up with animals in the familly and when talking to my folks on the phone they comment about my "brothers" and "sisters" and what they've been up to - one human sister and then the cats and dogs make up the rest... i just need to figure out from the ensuing conversation which is being referred to
Posted

Daar is groot fout met die ou! My suster se budgies het noudie dag uit hulle hok ontsnap, haar skaaphond Tasha het een gevang en die laaste ding wat ek gedink het was om met haar te raas!! Sy het tien teen een vir ons gekyk en gesien hoe probeer ons hulle vang en gedink sy help ons...

SIEK SIEK SIEK...

Ek het tans nie so baie hoop in mensdom nie...
Posted

  

as beautiful as they are' date=' NEVER again.
[/quote']

 

I have to agree, Huskies are beautiful intelegent dogs but I'll be honest I won't get one for myself...Tongue
  • 3 weeks later...
Posted

i just posted for info. i hope it doesn't descend into a gloating "he deserved to die" thread. what he did was really, really crappy. evil. but we can't allow ourselves to be lower than he was. 

Posted

holy roller ek stem 100% saam met jou.  Dis definitief verkeerd wat daardie ou met die hond gedoen het, maar daar word meer boehaai gemaak oor die hond se dood as wanneer 'n kind verkrag en vermoor word!

Posted

I want to knwo which hubber is was that waited two hours before calling the medical services?

 

It's a pity the dog and him will not meet in tha after life. I would have liked the dig to bite his.......................off.

 

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout