Jump to content

Cycling coach


Recommended Posts

 

Nee maar dis mooi' date=' bly jy is so eager om te ry Tongue  [/quote']

 

Eks lus vir Cookies en Custard....TongueTongueTongueTongue MMMmmmMMmmMMmmmmMmmmBig%20smileBig%20smileBig%20smile

 

Ja toe jy Waterboy, ek dink nochain moet eerder aan jou karring om op die trainer te klim WinkLOL

 

Nee wat hoor ek dink nochain heti skoene nie, hy wil die heeltyd weet wa's myneConfusedConfusedConfusedTongue

 

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 81
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

LOLLOL Psycho ek sien jy het jou signature so bietjie uitgebrei....LOL

Jong' date=' baie van die Insurance Companies is maar vol dinges (en dis nou baaaie mooi gestel), veral die wat veronderstel is om fietsryers te ondersteun...

[/quote']

LOLLOL Ja volgende gaan ek by sit eks die een met die groooooooot hempBig%20smileBig%20smile

Ek mind mense of companies wat vol dinge sis nie, maar f%%$$It wat het geword van DIENS

 

Presies!  En as hulle so 'n mooi storietjie vertel as jy jou versekering uitneem, maar laat jy nou na hulle toe gaan vir hulp dan verander daai storie sommer heel in 'n nagmerrie, heel anders as wat hy in die begin was.
Link to comment
Share on other sites

Nee maar dis mooi' date=' bly jy is so eager om te ry Tongue  [/quote']

Eks lus vir Cookies en Custard....TongueTongueTongueTongue MMMmmmMMmmMMmmmmMmmmBig%20smileBig%20smileBig%20smile

 

Ja toe jy Waterboy, ek dink nochain moet eerder aan jou karring om op die trainer te klim WinkLOL


Nee wat hoor ek dink nochain heti skoene nie, hy wil die heeltyd weet wa's myneConfusedConfusedConfusedTongue

 

En waar is joune, verkoop om nog cookies en custard te kan koop WinkLOL
Link to comment
Share on other sites

Psycho, Mudee het vir my 'n goeie prys gegee. MAAR nou wil jy mos ook nie by ons kom kuier nie.  So hoe moet ek die blerrie ding hier kry??

Cry

Jy weet ons het nou vir jou spesiaal jou eie kamerjie en alles.  Jy kan met die kat deel.... Jy hoor mos nou hy het sulke goeie maniere...

 

Link to comment
Share on other sites



dat die mense in Bloem F**&^%L weet van enigiets......ConfusedConfusedConfused

 

...maar dis mos waar??Evil%20SmileWink

 

WOWWWW PF...beeeejoooootiful fiets!!!StarBig%20smileClap

 

Jellybaby...jip jip, vakansie kom nader, sal stunning wees as jy kom kuier!Big%20smile Maar ek gaan anyway ook so dag of wat daar in julle geweste ook wees (...ja ja...ek's 'n nuuskierige agie...ek BRAND om jou shop te sien!Embarrassed)

 

en LOLClapLOLClapLOLClapLOLClapLOLClapLOL @ die res van julle comments! ...as nonsens praat 'n siekte was.....................
Link to comment
Share on other sites

Psycho' date=' Mudee het vir my 'n goeie prys gegee. MAAR nou wil jy mos ook nie by ons kom kuier nie.  So hoe moet ek die blerrie ding hier kry??
Cry
Jy weet ons het nou vir jou spesiaal jou eie kamerjie en alles.  Jy kan met die kat deel.... Jy hoor mos nou hy het sulke goeie maniere...
[/quote']

 

Psycho,Wa jou koene??????

 

Pf is dit nou daai kamertjie daar buite van die Lifeboy??Big%20smile
Link to comment
Share on other sites

Eish, PF, she is delicious!!!  Jissie, jy en die Bytjie gaat lyk my die ROOK uit die Sabie uit ry...

Link to comment
Share on other sites

en LOLClapLOLClapLOLClapLOLClapLOLClapLOL @ die res van julle comments! ...as nonsens praat 'n siekte was.....................

 

MWNN, Psycho, Copman & nochain binnekort op dieselfde training rides by TCS.... chaos Evil%20Smile (dis nou as Psyco sy skoene kan kry, en wanneer hy nie saam met Cyclelab ry nie Wink)
Christie2007-08-24 01:14:55
Link to comment
Share on other sites

en LOLClapLOLClapLOLClapLOLClapLOLClapLOL @ die res van julle comments! ...as nonsens praat 'n siekte was.....................

 

MWNN' date=' Psycho, Copman & nochain binnekort op dieselfde training rides by TCS.... chaos Evil%20Smile (dis nou as Psyco sy skoene kan kry, en wanneer hy nie saam met Cyclelab ry nie Wink)
[/quote']

 

Ja dit gaan n ernstige storie wees.... pause.... NOT!!!

 

Ek sien my vrou koop n nuwe fiets? Wanneer het dit gebeur?Confused
Link to comment
Share on other sites

 

Pf is dit nou daai kamertjie daar buite van die Lifeboy??Big%20smile

 

LOLLOLLOLLOLLOLLOL... en die waterboy

 

Hy kan in die TCS Vets Klubhuis bly as hy nie v d buitegerief hou nieLOLLOLLOLLOL

 
Link to comment
Share on other sites

hierdie geselsery is nou al so ver van die topic af ek moes al die vorige bladsy gekyk het of ek nog by die regte tab is.....

Link to comment
Share on other sites

[

Pf is dit nou daai kamertjie daar buite van die Lifeboy??Big%20smile

 

LOLLOLClap ....is dit daai sprints wat jou nou so skerp maak WinkLOL
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout