Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ou toppie with a boep walks into a shop..... one of the new shops.....

 

Rep "Hallo Oom kan ek help?"

 

Oom "Nee wat ek kyk net rond"

 

After a while I ask him"What happened to the BBB accessories you used to sell"

 

Rep "No they were taken over by Probike"

 

Oom "What on earth would cause a change like that?

 

The conversation moves to bicycles and rep is now aware that Oom might know a thing or two about bikes.

 

Rep after Oom starting to talk about frames "Nee oom hulle maak die rame in Amerika"

 

Oom "Nee jy praat twak hulle maak net die carbon rame by 'n ander fabriek en die smarter rame in Amerika die res word in Taiwan gemaak, dieselfde fabriek wat die Raleigh rame maak wat ook nou BBB versprei"

 

Oom wonner by homself of die rede dat smart winkel XXXXXXX nie meer BBB verkoop nie omdat hulle baas dalk 'n issue met Raleighs het!!!!!!!!!! Dalk nie smart genoeg vir die brands wat hy verkoop nie.

 

Rep " nee Oom hulle maak die rame in 'n fabriek langsaan"

 

Oom (ewe onskuldig " O so word XXXX rame en Gaint in dieselfde fabriek gemaak?????

 

Teen hierdie tyd weet Rep nie meer wat om te se nie en sy baas kom red deur hom anner werk te gee en ek se vir baas hy moet tog sy apies die waarheid van fietse leer en dat hulle nie vir ou Omies moet jok nie. Baas omgekrap en skrik toe ek se ek gaan sy baas bel.

 

Hoekom is die ouens sulke bullsh!tters???????
  • Replies 122
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Hendrik is dit nie die geval van "monkey see monkey do" nie.

 

As jy by party winkels inloop word jy eers "gescrutineer" en dan besluit hulle of hulle jou miskien wil help en dan is dit 'n moerse miskien.

 

 
Posted

By hierdie winkel definitief!!!!!!! Ek was al by hulle ander takke en daar doen hulle dit...... ou oom met 'n boep, baard, PT broek, Tshirt en Rocky's aan kan mos nooit 100km op 'n fiets ry nie, hy moet eerder 'n yster fiets met 'n Massey Ferguson gel saal by Makro gaan koop!!!!!!!

Posted
By hierdie winkel definitief!!!!!!! Ek was al by hulle ander takke en daar doen hulle dit...... ou oom met 'n boep' date=' baard, PT broek, Tshirt en Rocky's aan kan mos nooit 100km op 'n fiets ry nie, hy moet eerder 'n yster fiets met 'n Massey Ferguson gel saal by Makro gaan koop!!!!!!![/quote']

 

Kry 'n mens nog die Massey Ergenis gel sale te koopLOLLOLLOLLOL
Posted

I've been to "running shop" which I will never buy "runners" from. The salesman said "can I help you" I said no its ok just looking at your "runners".

Salesman said to me I've got the perfect shoe for you and gives me a pronation shoe and I'm a neutral.

 

These are all kids that work weekends to get extra cash but haven't got a clue about the sport.
Posted

Ons moet ook nou nie onredelik wees nie oompie . Ek meen as ek by Boulders Warehouse instap en vir die ou vra of hy weet dat sy welding rods word in die vere ooste deur kinners gemaak en hy se nee f#@ hy het nie geweet nie dan is hy nie noodwending heeltemal onkundig nie . Ek is seker die saleman het nou iets geleer nadat hy met so wyse man soos jouself gesels het , maar gee die manne 'n gap .

Posted

Nope..... gee die donner 'n gap en hy gaan druk 'n drie..... nee nooit!!!!!! Hy word mos met regte geld betaal om 'n diens te lewer...... tensy hulle in peanuts betaal word..... dan kan die apie maar se wat hy wil!!!!!!

Posted
Hendrik is dit nie die geval van "monkey see monkey do" nie.

 

As jy by party winkels inloop word jy eers "gescrutineer" en dan besluit hulle of hulle jou miskien wil help en dan is dit 'n moerse miskien.

 

 

 

and if you're female its even worse,  then you are in for the "what does she know" treatment....LOL
Posted

Nee om 'n goeie rocket scientist te wees moet moet jy goed wees...... om 'n LBS rep te wees moet jy goed wees....... nee die beste wees LBS rep wees wat daar is.... anners kos jy jou baas geld!!!!!!

Posted

The end of last year I walked into my least favourite bike shop and asked them about Cannondale MTB. They said they will not sell them because the distributor give bad aftersales service. A few months later I see they sell SRAM (not ES-RAM or SHRAM). And it comes from the same distributor as Cannondale.

Oom H, If the bike shops don't stock Raleigh products, they will not stock BBB, Northwave, Pedros, Uvex or Intense. They are going to loose out, big time.

 

Oh by the way, my BBB torquewrench is on it's way.

 

 

 

 
Posted
The issue is symptomatic of a general disinterest in a little thing called service and pride in a job

 

Cannot agree more Wolfie.

 

However, you cannot place total blame on the salesperson, although they should take the time & effort to learn a few things instead of standing around looking like lost souls, but blame the owners or managers. A salesperson will only portray the skills and or knowledge that have been taught or passed onto them.

 

BTW Oom, are Raleigh frames not made by Dedacciai whom are based in Italy? or do they have a plant in Taiwan?

 

BTW1 Oom, welcome back and look forward to meeting you in person soon.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout