Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 94
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Met haar gaan dit 'n LSD wees sal ook nie omgee om haar 'n stootjie te gee op die bulte nie--- hopelik sal ons fietse nie gesteel wees as ons terug kom LOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOL

lsd? Moet dit nie wees aos wees nie???
Posted

hey ouens ek is in die diep bruin goetCry, My meisie het uitgevind dat ek n piccy van haar op die web gesitAngry, (Anton was dit jy?)  ek moet slaap plek vir nie naweek kry. kan julle help asb.Dead?

 

 
Posted

haha julle ouens! Nee man...julle behoort te weet ons girls worry nie regtig oor hierdie topics van julle nie. Ek dink nogsteeds daai 'Pantani's Eye Candy" (of wat dit okal genoem was) was een van die entertainingste threads ooit! Het my siek gelag vir julle comments!

 

En Pops...genade nee...Aardrykskunde is die eerste vak wat ek gelos het!
Posted
dan is daar geen pille vir dom mense.

 

hoop sy neuk die sewe soorte hel uit jou uit.

 

DITTO !

 

Whipps and chains?Embarrassed

 

Ja ek sal dit baie geniet, maar sy praat nou nie met my nie, sy het alweer die foon neergesit, as ek die ou vang dat haar laat weet,, oooohh Angry

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout