Jump to content

2 Bikes stolen in CT


CWC Online
 Share

Recommended Posts

2  bikes from a good client of ours were stolen this morning. Please keep

an eye out. Any information, please contact us at chrisj@cwcycles.co.za

 

 

 

20070918_060736_bmc.jpg 

BMC SLC01 ( Black )

Campagnolo Record 2008 groupset

Mavic Cosmic Carbon Premium

Cinelli one peace carbon handlebar and stem!

Size 51

 

 

20070918_065634_111.jpg

 

 

EDGE Investments

Shimano Dura Ace

Carbon 4 spoke wheels

Size 53
Link to comment
Share on other sites

Chris, thanx vir die chat tydens julle training ride gister duskant Botlary.

Hulle het voor verlede week my pa se Gios Torino (met Ultegra gruppo) ook uit sy garage gesteel. Hy het die bike so 22 jaar terug by Chris (snr)gekoop.

 

Ek het nou nie 'n foto nie, maar die fiets se kleur is so 'n skakering ligter as konings blou met wit stickers.

 

Enige iemand wat info het of die bike sien kan my by dessiep@absamail.co.za mail.

 

Thanx
Link to comment
Share on other sites

 

Chris' date=' thanx vir die chat tydens julle training ride gister duskant Botlary.

Hulle het voor verlede week my pa se Gios Torino (met Ultegra gruppo) ook uit sy garage gesteel. Hy het die bike so 22 jaar terug by Chris (snr)gekoop.

 

Ek het nou nie 'n foto nie, maar die fiets se kleur is so 'n skakering ligter as konings blou met wit stickers.

 

Enige iemand wat info het of die bike sien kan my by dessiep@absamail.co.za mail.

 

Thanx
[/quote']

 

Eis die ding. Indien die huis direkte toegang tot die huis het sal die fiets ten volle onder huisinhoud gedek wees andersins beperk. Behalwe as julle nou die garage oop gelos het......dan kan julle nie kla nie.

 

Link to comment
Share on other sites

Hulle het voor verlede week my pa se Gios Torino (met Ultegra gruppo) ook uit sy garage gesteel. Hy het die bike so 22 jaar terug by Chris (snr)gekoop.

 

Ek het nou nie 'n foto nie' date=' maar die fiets se kleur is so 'n skakering ligter as konings blou met wit stickers.

 
[/quote']

 

P.S. UltegraConfused

OK, whatever works.

 

 
Link to comment
Share on other sites

Bingo!!!

The bike is fitted with Sti's and granny gear(3 blade).

It is still the old 9spd ULtegra gruppo. TTT stem, handle bars & seat pin. Selle italia (blue). Sigma BC1200 wireless computer. Wheels are ?? Sti with ultegra hubs fitted with gator skins.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout