Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 191
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Jinne mannetjie. Ek weet dit is reeds genoem, maar wil jy nie maar 'n halwe poging aanwend om jou sinne leesbaar te maak nie? Alhoewel, indien jy nie jou naam so vergat op 'n publieke forum nie, sou die 'fret' nie so snaaks gewees het vir ons nie.

 

...As you were.

wie is jou mannetjie

Posted

Ja en "home-schooling" is net suiwer Afrikaans in Benoni ;) (...en taalforum is een woord).

dankie vergewe die sammajoor hy probeer nog gesag afdwing

Posted

WDF?! Dalk het jy te veel van die muur af geval? Ek het jou sinnetjie seker 10 keer gelees, maar ek verstaan nie, jammer. Wil jy weer probeer?

Toema na 10 keer sal jy nie verstaan vra vir sammajoor wa is sy ''home-school''miskien kan hy jou oor die muur help

Posted (edited)

Ja en "home-schooling" is net suiwer Afrikaans in Benoni ;)

 

Bullsh1t. It sounds perfect in areas of Pretoria...

 

waterkloof afrikaans

 

<DIV> </DIV>

 

<DIV>Ons het ge"attacK" en in 'n "Break" weggekom. Ons moes hard "pace" om die "gap" te behou. Maar sy was to sterk in het "ge"bridge" om met ons te "finish". Sy was "Awesome" in die "sprint". Haar "kick" was vol krag.</DIV>

Edited by TNT1
Posted

is dit die T-Rex wat praat? :unsure: ek verneem die "mid-week" T-Rex kan noggal erg wees......

I think I know who 'small h' is... ^_^

Welcome!

Posted

Looks like this thread's going viral. Lolz! Popcorn op. Gou nog kry!

It's been a while since there's been scandal and drama on the ol' Hub.

Let me go pour a Sprite Zero - yuck!

Posted

Ek dink Mr Bean is `n bestaande hubber wat net die gek vat........

 

Nee Hy is gans te oorspronklik.

I have learnt 2 things here. One, to get the spellcheck.. and two, that im a poephol, because I only greet some with the lift of the finger and others with a grunt as Im to tired to lift anything else :blush:

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout