Jump to content

Hit and Run in Bloemfontein

Vetseun

Recommended Posts

Posted

Agge nee man! Lyk my mens is nêrens meer veilig nie. Bly julle is okay, veral jou seun! Julle gaan bietjie seer wees vandag.

Jou pel se beserings klink nie goed nie. Wat sê hulle oor sy rug?

Jou arme vrou het seker haar gat af geskrik toe jy haar bel??

Hoe het die polisie toe die Isuzu gekry??

Sulke goed laat my al meer dink mens moet met 'n GoPro ry.

Speedy recovery vir julle almal.

  • Replies 200
  • Created
  • Last Reply

Toe die SAPD op die toneel was toe vra hulle watse bakkie dit was. N vrou op die toneel het gese dat daar n man daar naby woon wat so bakkie ry en glo verskriklik suip. Ek aanvaar dat hulle hom so gekry het.

Posted

Hectic!!

Glad to hear no fatalities and hope for a speedy recovery for your friend.

Also hope your son mentally is ok, can affect one so young.

Good that the cops got him.. lets hope justice is served !!

Posted

Eish Bobbi, sorry to hear, glad that all are going to be OK. Must have been a flipping nightmare to have been involved in, lets hope they throw the book at the bastard.

Posted

Bliksem. Bly julle is ok.

Hoe geweteloos moet mens wees om 2 mense van hul fiets af te ry en net weg te jaag.

Hoop hulle is vinnig gesond en terug op die fiets!

Ps. Se vir jou seun: Chicks dig scars

Posted

Toe die SAPD op die toneel was toe vra hulle watse bakkie dit was. N vrou op die toneel het gese dat daar n man daar naby woon wat so bakkie ry en glo verskriklik suip. Ek aanvaar dat hulle hom so gekry het.

Weereens bly julle is alright in omstandighede moet ek ook se. Bid dat Johan ten volle herstel.

Sommer lus en gaan soek die vent hier in Estoire waar ek werk :cursing:

Posted

Carpets Boyfriend I'm sadden and shocked to hear the experience of incident! :( I'm glad the medic act swifty and police response fast and drive arrest. Hopefully he will charged with reckless driving and attempt murder. I'm glad 3 of you are alive in one piece and send my regard of recovery to boet in hospital all way from Durban.

Posted

Kry sommer hoendervleis....ek is regtig bly niemand is dood nie, kon maklik soveel anders gewees het. DInk julle Beskerm Engele het oortyd gewerk. Hoop jou vriend herstel gou en dat jou seun weer gou op die fiets sal klim.

Mens raak so de bliksem in vir sulke onverantwoordelik gedrag van motorist, veral in so geval waar julle die reels gehoorsaam het. dink nie dit sal te veel moeite wees om 'n posse bymekaar te kry en die perd n paar lesse te gaan leer nie.

Sterkte en hou ons op hoogte!

I also feel this way, but I know what type of people (not all of them) live in this area in Bloem where it happened. By the sounds of it, he is a lowlife scum of the earth that gets into a bar fight every night of he's life. Doubt it will change he's ways. Hope he gets whats coming to him

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout