Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad


Kalahari Vegmot

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Hierdie draad is te blerrie vervelig om te volg.

 

 

Wag 'n bietjie. Hoelom is ek dan hier? Die ironie!

Afrikaners is plesierig. Dit kan julle glo. Hulle hou van partytjie, en dan maak hulle so....

 

Baby is jy nog lief vir my!

 

 

 

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Link to comment
Share on other sites

Ouens is maar skaam. Skaam vir hulle herkoms

 

Ja, maar ons Afrikaners is meestal 'n agterlike klomp mense, al glo ons anders. 

Link to comment
Share on other sites

En hoe akuraat is dit as jy self die weerstand moet stel? 

 

Jy kan mos maar net aanhou trap teen n spoed bult op? 

Link to comment
Share on other sites

Ek drooom nog van so iets.  Het gehoop ek sou die winter al die nodige fondse gehad het om Virtuele oefen masjien aan mekaar te kan sit maar dit klink my ek gaan maar die winter nog moet deur kners op my oue.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout