Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

 

 

Ek werk vir n besigheid waar die horlosie die belangstre maatstaf is. moenie durf waag 5 min laat wees, of 5 min vroeer loop nie.

 

Maar moet ook nie oortyd verwag nie, want dan is dit jy wat uit jou ure uit werk.

Ek werk op skepe en op die wat van kontinent tot kontinent seil durf jy nie laat wees nie. Die ding is laat is 10 minute voor jou werkstyd begin. Elke werksplek het tog maar wel hul verwagting van hoeveel tyd gewerk moet word. En ek het al geleer dat die persoonlikheid van die departmentshoof maak 'n groot verskil in hoe die atmosfeer in die werkplek gesien word. Horlosie kyk is tog maar nie lekker nie.

 

Sent from my SM-J200H using Tapatalk

Posted

As julle op die paaie gaan wees die naweek ry [emoji594] asb veilig. Speedcops [emoji601] het my nou net afgetrek en sommer 2 kaartjies gegee. [emoji957] Albei vir die bokke se volgende game..[emoji464]

 

Hou die rubber op die grond!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout