Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Japan is besig om dit te toets in van hulle besighede. 4 x 10 uur dae aan en dan 3 dae af.

Ek dink nie hulle gaan veel verbetering sien nie... Wie weet? Sal interressant wees om te sien.

Was dit Rusland wat in die verlede 10dae weke getoets het?

Posted

Japan is besig om dit te toets in van hulle besighede. 4 x 10 uur dae aan en dan 3 dae af. 

Ek verstaan eintlik nie waaror die boehaai gaan nie. Of jy 40 ure tussen Maandag en Donderdag of 40 ure tussen Maandag en Vryag werk is regtig on te ewe. Wanneer 40 ure se werk 40 ure se resultate lewer maak dit mos nie saak waar of wanneer daai 40 ure gewerk word nie.

Dis 'n eenvoudige konsep wat meeste maatskappye/bestuurders sukkel om te kop.

Korrek, maar soos "open plan office environments" en ander korporatiewe mislukkings soos persoonlike bestekopnames (wat deur MH ontwerp en gedryf word), sal die meeste "bestuurders" sukkel met heirdie konsepte.

Die konsep van besig lyk en effektiewe werk/taak verrigting word al vir eeue lank verwar met mekaar. Meeste organisasies will albei hê en ons almal weet wat dit vir die werksmag doen!

Ek werk ongelukkig in n omgewing waar die bestuur dink harde werk = meer ure

Posted

Ek werk vir n besigheid waar die horlosie die belangstre maatstaf is. moenie durf waag 5 min laat wees, of 5 min vroeer loop nie. 

Maar moet ook nie oortyd verwag nie, want dan is dit jy wat uit jou ure uit werk. 

Posted

Werk gaan oor uitsette, oor resultate. Nie oor waar en wanneer die werk gedoen is nie.

By elke konferensie is daar 'n spul suksesvolle mense wat op die verhoog staan en die "mense fokus" toespraak lewer voor 'n toejuigende skare. Hulle preek van 'n besigheidswereld waar gelukkige, gemotiveerde en teogewyde mense die vryheid gegun word om gebalanseerde lewens te leef terwyl hulle op 'n dinamiese manier resultate lewer.

Ongelukkig is dit maklik vergete wanneer die ekonomie bietjie begin druk...

Jy hoef nie besig te wees nie, jy moet net lyk of jy besig is!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout