Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Hierdie draad is te blerrie vervelig om te volg.

 

 

Wag 'n bietjie. Hoelom is ek dan hier? Die ironie!

Afrikaners is plesierig. Dit kan julle glo. Hulle hou van partytjie, en dan maak hulle so....

 

Baby is jy nog lief vir my!

 

 

 

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Posted

Ek drooom nog van so iets.  Het gehoop ek sou die winter al die nodige fondse gehad het om Virtuele oefen masjien aan mekaar te kan sit maar dit klink my ek gaan maar die winter nog moet deur kners op my oue.

Posted

dis soos mense wat van Ysterman praat. warrefok is dit?

 

 

Jy is 'n yster, man

 

Ek is beslis nie skaam vir my taal nie. Daar is sekere terme en frases wat mense eerder nie moet vertaal nie.

 

En nog minder tel ek onder die agterlike geslag afrikaners. Dit is presies wat die kanker (cANCer) organisasie ons probeer wil laat verstaan. Siek bliksems daardie

 

 

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout