Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Die ma kom by haar pasgetroude dogter se huis aan en sien sy loop kaal. Sy vra: "wat gaan hier aan"?Dogter: "ma, dis die rok van liefde."

Die ma gaan toe huis toe en besluit om ook in die huis kaal te loop. Toe haar man na werk by die huis kom en sy vrou sien, vra hy: "en dit?'' Sy antwoord: ''Dis die rok van die liefde.''

Man:''Jy kon dit darem gestryk het.''

 

Sent from my SM-J200H using Tapatalk

Posted

Onderwyser : As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy he?

Jannie: Sewe, meneer.

Onderwyser : Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê?

Jannie: Sewe.

Onderwyser : Kom ek stel dit anders. As ek vir jou twee motors gee, en nog twee en nog twee, hoeveel motors sal jy hê?

Jannie: Ses.

Onderwyser : Mooi so. Nou as ek vir jou twee hasies gee en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê?

Jannie: Sewe!

Onderwyser : Hoe de moer kom jy by sewe uit?

Jannie: Ek het 'n ****** hasie by die huis.

 

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout