Jump to content

Magalies monster - delivered for some riders🤣


Japie Nieuwoudt

Recommended Posts

16 hours ago, Pieter-za said:

It seems many people don't have to prove how 'tuff' they are.   They are content in their own space :) 

Well no, because they avoid or complain about the tuff events. I think now its how fancy your bike is and how many gravel road miles you have ridden that determines your status. 🙂 

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 70
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

On 6/6/2023 at 8:19 AM, Pieter-za said:

Stem saam Chris - of te verkleineer (Zwift opm ens).  Ons geniet tog almal ons fiets ry op ons eie manier ens.

Dankie Japie - ek weet nou meer van die Monster en ek sal dit nie eers oorweeg, na ek jou opms gelees het.  (So by implikasie - mag ek nou net op Zwift ry volgens IVR32?  😁 )

Baie dankie Pieter dat jy en n paar ander verstaan. My doel van die skrywe was nie om aangeval te word hoe swak die ryers van vandag is en hoe sterk die ouer garde was met die 26" mtb en kompasse daardie tyd nie. 😀Selfde met die voorstel van Zwift ook  shame, wonder of daai persone ook Zwift het. Ek het n Wahoo en oefen op Zwift om myself te verbeter. My doel van die skrywe was uit en uit om te sê dit is my 2 de Monster en laasjaar se roete was baie meer rybaar teenoor hierdie jaar. Laasjaar kon ek al die klimme uitry behalwe die monster. Ek het omtrent die laaste +- 50 m nie uitgery nie. Ek herker, sk was te swak vir dienklim. Hy is n monster.Die ander het ek almal uitgery.Ek het werk gamaak die jaar aan my klimme om die monter uit te ry en ek het maar toe kom die laaste klimme wat ek nie kon uitry nie en laasjaar het ek.Bloot die feit dat dit onrybaar is met die klippe , ek kon dit heeltemal uitry as dit nie vir die klippe was nie. 

En ja, my fiets is baie duur soos ons alaml sin .  Ek het nie gled om hom te vervang nie en ook nie onnodig te verniel nie. Normale wear and tear is ek reg .Ek het eenvoudig nie kans gesien om te ry , te val en my fiets onnodig te beskadig nie.En vir die manne wat nou weer wil antwoord. Ek het versekering op hom maar wil hom nie reggemaak he nie. Dis soos body putty op n kar vir my. My voorstel was maar net om te se moet die organiseerders nie ook kyk hoe rybaar die roete is en dalk n plan maak om n lyn oop te maak nie . Meetste van die ander organiseerders doen dit. Vir veigheid. Dan is dit mos jou keuse om te kies , is jy n 26" , kompas en stopwatch ryer wat al die klimme trotseer met mase kilppe of is jy n nuwe garde ryer wat die race wil ry en wil klaarmaak sonder om jouself of fiets te beskadig. Dis maar net n mening nie om aangevat te word of sleg gese te word nie. Ek het ook die Sani genoem om te sê dar daardie ordaniseerders uit hulle pad gegaan het  om daai roetes so rybaar as moontlik te maak. Jy kon  daar sien dat die oraginiseerders al die moeite gedoen het op daai hele baan. 

Ek wou nie hoor wat die oponies is dat die Sani makliker is as die monster nie. Stage 2 met die iconic klim is defnitief nie makliker nie. Die manee met daai kening het hom heelwaarskynlik nog nie gery nie. Maar is net my mening.  Ek het die Sani race gedoen nie die adventure nie en ek dink my tye was nie te vrot teenoor die ander nie.

My skrywe is ook nie om mense af te raai van die monster nie. My skrywe is net om te hoor wat die mening is van ander ryers oor die monster en voel hulle dieselfde as ek . As dit nie so is nie moet ek teruggaan bord toe en kyk waar ek nog harder moet werk. Maar lyk my die forum is nie vir sulke vrae en menings nie. 

 

Mens moet die monster ry , en sal enige ou aanraai op die Monster te ry. Weet net die laaste kwart gaan jy op meeste van die klimme loop , en nie omdat jy swak is nie , omdat dit onrybaar is met al die klippe. Dit is my mening . Vat dit op los dit  , dis maar net my mening en almal sin verskil.Die wat dink hulle is die geharde manne wat hom 20 jaar vir een keer probeer het en nie weer nie. Hard tail met n kompas en sropwatch well done vir jou. Julle was die beste daai tyd. 

Link to comment
Share on other sites

On 6/5/2023 at 7:27 PM, ChrisF said:

 

Japie dankie vir jou terugvoer.  (bly ek kon dit lees voor dit uitgevee is)

 

JA, ek verstaan die sentiment dat dit n "monster" is, en dat dit voldoen aan die naam.

 

MAAR ... As dit nie vir die tipe threads is nie, dan weet voornemende ryers nie wat om te verwag nie.

 

Die balans van jou insette asook die van die ander ryers help om n geheelbeeld te skep.  DANKIE

 

 

Die hoeveelheid wat reeds aangedui het dat die "monster kultuur" hul ding is en dat DIT die rede i shoekom hulle dit volgende jaar wil doen wys die waarde van die tipe threads.  Ons weet ook dat BAIE (soos ek) dit lees en besef die maraton ding is meer ons styl ....  

 

Niks verkeerd daarmee dat mense verskillende tipe ritte verkies.

 

 

Tog tragies - al is dit integraal tot forums - dat party mense net eenvoudig nie instaat is om die onderwerp te bespreek sonder om die persoon aan te val nie ......

 

 

 

PS - die swak kos wat julle gekry het raak weg tussen al die ander kommentaar.  Kontak asseblief die organiseerders, as hulle dit nie aanspreek met hul verskaffers nie kan dit nie verbeter nie.

Halli Chris

 

Baie dankie dat jy verstaan. Weereens, ek het die mede ryers se opinies gevra en nie om afgekraak te word nie. Gelukkig vat ek hulle menings met n knippie sout. Een persoon ken ek wat sy mening gelig het en het nog nooit die Sani gery nie  en sé dit is baie maklik teenoor die Monster. 😀

Ek is nie hier om niemand selg te sê nie maar ja dit is baie swak van  ons forums om dadelik op te pring en jou as persoon  sleg te sê en heelwaarskeinlik is die meerderheid net keyboard warriors . 

Wat ek wel weet is dat in die 2 keer wat ek die Monster gery het , het die roete baie versleg en daar word nie iets daaraan gedoen nie. Ek wou net die gevoel hoor van die mede ryers. .ek wil en gaan hom defnitief weer ry volgende jaar en gaan nou weer werk aan ander goed om myself te verber. Ons was teleurgesteld oor die kos maar mens werk om dit. 

 

Baie dankie vir jou post

Link to comment
Share on other sites

This seems to be going around in circles. 

Sani2C is a great event, and anyone who has the chance should ride it. But it should not be the yardstick against which MTB is measured. There is a time and a place for well manicured flow trails, and a time and place for rough, rocky technical and treacherous ones.

I am glad the OP got to to complete both this year and last years Monster. But I think last year may have been an exceptionally “easy” year by Monster standards, with the race returning to form this year.

If the OP likes hills, but not technical stuff so much, then I recomend he signs up for a WTF challenge with the PEMBIS, that is good fun, and separates the men from the boys in terms of climbing, without being too technical.

Sabie Classic is also a great event with a good balance between smooth, but steed and long climbs, and some techy descents, but nothing too harsh (as long as it doesn’t rain too much). 

Rather than suggest the organisers soften the monster to suit the type of riding you enjoy, go out and focus on the events that suit you better. Thats the beauty of having as many events as we have to choose from in SA

Link to comment
Share on other sites

5 hours ago, Pieter-za said:

Sure, I hear you.

OP came here to reflect on his expectations and experience and got personally attacked, insulted, humiliated both for not being 'tough enough' (although he did finish IIRC) and for his command of the English  language. 

So by implication do some 'tough guys'  (bully's?) think they have carte blanche to behave like this?  (As by inference non-tough cyclist will have no reason to respond, you know - walk the talk before you jump although I am quite sure some -drive-by's also joined in with the stoning)

Do we really want to treat a fellow cyclist this way - you know, personal values, respect etc?

This Forum is full of Bullys.

 

Link to comment
Share on other sites

Agreed with the above sentiments, also. Couple of people on the forum have also done everything, bought every bike, ride only on flats. Yet are  truly Walter Mittys and struggle to finish the Sondela Trailseeker Fun Ride. 

Link to comment
Share on other sites

Japie , I have gone through this thread post by post. It's a slow day at work. The replies you got were dead standard for the type of thread you created. I am still trying to see where you were so badly humiliated or bullied. You give your thread a very controversial title. The Monster DID NOT DELIVER, on a day when guys are going to the office thinking, "Well I knocked that bastard off". And when you choose to mention that you did Sani as well. What were you expecting? Of course people who like this type of event will start to compare and defend .

A few posters showed sympathy after YOU told them you were bullied , beaten and insulted. But I don't think you were. 

 Sorry, I have to add , 3 times on a 26 hardtail. 

Edit: I see you mention insults about language. Here I would agree with you.

Weer ñ edit: Na aanleiding van Robbie se post. Dinge hol nou en dan weg. Ek dink nie jy of iemand het slegte bedoelings nie. Nou en dan kom goed anders oor as wat 'n ou bedoel. Gaan jou goed. 

 

Edited by Blokman
Link to comment
Share on other sites

@Japie Nieuwoudt As ek jou te na gekom het my my kommentaar dan vra ek onvoorwaardelik omverskoning. My bedoeling is nie om op die man af aanvalle teen mense te loods nie, en ek sou dit nie opsetlik doen nie. Soms is my mond vinniger as my kop en ek kry myself dan in warm sous. Weereens, skies, en ek hoop jy raak daardie klippe se baas volgende jaar.

Link to comment
Share on other sites

1 hour ago, Robbie Stewart said:

@Japie Nieuwoudt As ek jou te na gekom het my my kommentaar dan vra ek onvoorwaardelik omverskoning. My bedoeling is nie om op die man af aanvalle teen mense te loods nie, en ek sou dit nie opsetlik doen nie. Soms is my mond vinniger as my kop en ek kry myself dan in warm sous. Weereens, skies, en ek hoop jy raak daardie klippe se baas volgende jaar.

Dis 'n GROOT ou met' n GROOT hart wat verskoning kan vra. 

Respek! 

Link to comment
Share on other sites

19 hours ago, MilkManMike said:

This seems to be going around in circles. 

Sani2C is a great event, and anyone who has the chance should ride it. But it should not be the yardstick against which MTB is measured. There is a time and a place for well manicured flow trails, and a time and place for rough, rocky technical and treacherous ones.

I am glad the OP got to to complete both this year and last years Monster. But I think last year may have been an exceptionally “easy” year by Monster standards, with the race returning to form this year.

If the OP likes hills, but not technical stuff so much, then I recomend he signs up for a WTF challenge with the PEMBIS, that is good fun, and separates the men from the boys in terms of climbing, without being too technical.

Sabie Classic is also a great event with a good balance between smooth, but steed and long climbs, and some techy descents, but nothing too harsh (as long as it doesn’t rain too much). 

Rather than suggest the organisers soften the monster to suit the type of riding you enjoy, go out and focus on the events that suit you better. Thats the beauty of having as many events as we have to choose from in SA

My 2c. Farmer Glen was a smart guy. The first Sanis had minimal cut trail just gravel roads, paths and tracks through the trees. Then came the second one I think; very wet and cold, much grumbling. From then on tracks were cut, paths were blown free of leaves, improving every year and the event opened up hugely to become a massive money spinner.

The rougher events fell by the wayside attracting only an original or harder core.  Trick is to know which is which.

Link to comment
Share on other sites

On 6/6/2023 at 9:55 AM, JJDT said:

This is what the Monster used to look like when it was still on the old route going through Mountain Sanctuary and the distance was 70 Km. This route was harder than the current 65km not because of the shorter distance but the actual climbing.

Magalies Monster 2015.jpg

Remember that climb well.  First and only time I did it was in 2015. Still have the hole in my knee (scar now) from this race.

Link to comment
Share on other sites

23 hours ago, Japie Nieuwoudt said:

 My doel van die skrywe was uit en uit om te sê dit is my 2 de Monster en laasjaar se roete was baie meer rybaar teenoor hierdie jaar. Laasjaar kon ek al die klimme uitry behalwe die monster. Ek het omtrent die laaste +- 50 m nie uitgery nie. Ek herker, sk was te swak vir dienklim. Hy is n monster.Die ander het ek almal uitgery.Ek het werk gamaak die jaar aan my klimme om die monter uit te ry en ek het maar toe kom die laaste klimme wat ek nie kon uitry nie en laasjaar het ek.Bloot die feit dat dit onrybaar is met die klippe , ek kon dit heeltemal uitry as dit nie vir die klippe was nie. 

My voorstel was maar net om te se moet die organiseerders nie ook kyk hoe rybaar die roete is en dalk n plan maak om n lyn oop te maak nie . Meetste van die ander organiseerders doen dit. Vir veigheid.

 Ek het ook die Sani genoem om te sê dar daardie ordaniseerders uit hulle pad gegaan het  om daai roetes so rybaar as moontlik te maak. Jy kon  daar sien dat die oraginiseerders al die moeite gedoen het op daai hele baan. 

 

Mens moet die monster ry , en sal enige ou aanraai op die Monster te ry. Weet net die laaste kwart gaan jy op meeste van die klimme loop , en nie omdat jy swak is nie , omdat dit onrybaar is met al die klippe. Dit is my mening . 

Dankie vir die uitklaar. 

Ek wonder of erosie nie 'n rol gespeel het in die verskil in toestand in die laaste jaar nie. En ek hoor jou oor die organiseerders wat 'n plan moet maak, maar organiseerders wat gaan en moeite doen (veral nie op twee spoor of wye paaie waar instandhouding iemand anders se mandaat is noe ) is nie so algemeen soos wat ons dink nie. Indien daar nie 'n alternatiewe klim is nie, gaan hulle nie sommer klippe uit die pad rol nie. 

Maar ek kan jou frustrasie verstaan, om 'n jaar lank voor te berei, net om gefnuik te word deur 'n pad wat vererger het, in nie lekker nie, 

Sani2C is 'n uitsondering en 'n sukses storie van sy eie. Farmer Glen het gegaan en vir families langs die trail gemotiveer, op gelei en toegerus  om verantwoordelikheid te vat vir 'n stuk trail se onderhoud. En hulle is bleddie trots op hulle stuk trail, soveel so dat hulle dit met besems vee. dit werk. Maar gaan nie orals toegepas kan word nie. 

Link to comment
Share on other sites

Just on a final note from my side. I do not think that the organisers will have a route that is impossible to ride for the average rider or which is deemed dangerous. If it the latter was the case then there will be no future events and also the race commissionaire will not grant his approval for the event.

Maybe for next year ride Breedt's Nek up and down from both sides just to hone your tech skills and know what to expect.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout